Oumaria

Oumaria oumaria is tans nie meer aktief nie, omdat ons na die buiteland verhuis het.

Soms werk dit tog uit dat ons 'n koek op bestelling ingepas kry. Vanieljekoek met botterversiersel en details van plasti...
02/02/2019

Soms werk dit tog uit dat ons 'n koek op bestelling ingepas kry. Vanieljekoek met botterversiersel en details van plastiese versiersel en sjokolade

oumaria is tans nie aktief aan die gang nie, maar ek bak darem nog vir my eie kinders verjaardagkoeke. 'Woodland'-tema. ...
06/04/2018

oumaria is tans nie aktief aan die gang nie, maar ek bak darem nog vir my eie kinders verjaardagkoeke. 'Woodland'-tema. Sjokoladekoek en vanieljekoek, botterversiersel en details van plastiese versiersel. Heerlike pret om te maak.

Tutti-frutti! Vir 'n spesiale maatjie. Haar verjaardagkoek was twee jaar gelede die begin van oumaria en hierdie een is ...
29/01/2018

Tutti-frutti! Vir 'n spesiale maatjie. Haar verjaardagkoek was twee jaar gelede die begin van oumaria en hierdie een is vir eers die laaste spesiale koek vir ons tyd op Bonnievale.
Vanieljesponskoek met botterversiersel en details van fondant.

As mens tien jaar oud is en presies weet watter gediertes op jou koek moet kom, dan bly jy laat wakker saam met jou ma, ...
04/12/2017

As mens tien jaar oud is en presies weet watter gediertes op jou koek moet kom, dan bly jy laat wakker saam met jou ma, en maak self die helfte van hulle. Sjokoladeplaatkoek met ganache, boomstomp vanieljekoek met sjokolade-botterversiersel en details van plastiese versiersel deur 'oumaria en seun'.

'Rubik's cube', sjokoladekoek, ganache en fondant vir 'n twaalfjarige. Groot soet-pizza-koekie om te deel.
01/12/2017

'Rubik's cube', sjokoladekoek, ganache en fondant vir 'n twaalfjarige. Groot soet-pizza-koekie om te deel.

Sjokolade 'Minion' plaatkoek. Foto verskaf deur die verjaardagman se mamma.
01/12/2017

Sjokolade 'Minion' plaatkoek. Foto verskaf deur die verjaardagman se mamma.

Sjokoladekolwyntjies vir 'n seuntjieverjaardag by die kleinskooltjie.
23/10/2017

Sjokoladekolwyntjies vir 'n seuntjieverjaardag by die kleinskooltjie.

Biscotti beskikbaar: 'Dubbelsjokolade en amandel', R25 vir 'n 90g-pakkie.(Vir meer as 4 pakkies kan ons gesels oor afsla...
13/10/2017

Biscotti beskikbaar:

'Dubbelsjokolade en amandel', R25 vir 'n 90g-pakkie.(Vir meer as 4 pakkies kan ons gesels oor afslag.)

'Sjokoladestukkies en amandel', 'Bosbessie en amandel', en 'Lemoen, sjokolade en amandel' is R20 vir 'n 90g-pakkie. (Vir meer as 5 pakkies kan ons gesels oor afslag)

Beskikbaar op Bonnievale, kontak my via WhatsApp by 082 788 6481 of stuur 'n boodskap via fb.

My eie verjaardagtee. Vanieljesponskoek met meringuebotterversiersel. Knopies en blommetjies van plastiese versiersel.
05/10/2017

My eie verjaardagtee. Vanieljesponskoek met meringuebotterversiersel. Knopies en blommetjies van plastiese versiersel.

Sjokoladeplaatkoek met botterversiersel en dolfyn van plastiese versiersel. Verjaardagkoek vir 'n 'waterbaby'!
02/10/2017

Sjokoladeplaatkoek met botterversiersel en dolfyn van plastiese versiersel. Verjaardagkoek vir 'n 'waterbaby'!

Kolwyntjies vir 'n 80ste verjaardag. Meringue-botterversiersel en details van plastiese versiersel.
02/10/2017

Kolwyntjies vir 'n 80ste verjaardag. Meringue-botterversiersel en details van plastiese versiersel.

Oumaria se produkte is nog tot môre by Herfsvreugde se lentemark beskikbaar. Gaan loer in by Bonnievale kelder.
29/09/2017

Oumaria se produkte is nog tot môre by Herfsvreugde se lentemark beskikbaar. Gaan loer in by Bonnievale kelder.

Address

Bonnievale

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oumaria posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Oumaria:

Share