01/02/2020
Hi.
Asb moenie vir die resep vra nie want ons gee hom nie uit nie. Dis n familie resep.
Ou mense kan die lekkerste goed maak en bak net soos wat hulle kan. So vir vars gebak wat jou na jou ouer huis laat verlang probeer Ouma Koekie se gebak.
Bloemfontein
Be the first to know and let us send you an email when Ouma Koekie se Koeksisters posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.