Gis & Gons

Directions

Gis & Gons Ons Gis & Gons oor gesonde kos. Werkswinkels word aangebied. Kontak my gerus oor ‘n datum!
(1)

Let the Living Bread be your food!
18/10/2026

Let the Living Bread be your food!

Volgraan Artisan broodjie met Varsgemaalde Kalahari Wit koring. (Net ‘n halfgrootte)
17/10/2026

Volgraan Artisan broodjie met Varsgemaalde Kalahari Wit koring. (Net ‘n halfgrootte)

🌍 Vandag is dit Wêreldbrooddag! 🥖Sedert 2006 vier die .international (Internasionale Unie van Bakkers en Banketbakkers) ...
16/10/2026

🌍 Vandag is dit Wêreldbrooddag! 🥖

Sedert 2006 vier die .international (Internasionale Unie van Bakkers en Banketbakkers) op 16 Oktober Wêreldbrooddag. Dit is ’n viering van een van die wêreld se belangrikste stapelvoedselsoorte én die vakmanskap waarmee dit gemaak word.

Duitsland is byvoorbeeld die tuiste van een van die wêreld se mees uiteenlopende broodkulture, met 3 232 broodspesialiteite wat tot op hede amptelik erken word! 🥖

Waarmee vier jy dit vandag?
Stuur gerus jou foto in!

Gis en Gons het ‘n volgraan rogbrood gebak (om my Duitse bloed te vier)

As jy hierdie datums se werkswinkels misloop, moet jy wag vir 2027!!
14/10/2026

As jy hierdie datums se werkswinkels misloop, moet jy wag vir 2027!!

11/10/2026
06/10/2026

By Gis en Gons gaan dit nie net oor resepte nie. Dit gaan oor om te verstaan wat met jou kos gebeur — en om dit weer self te leer maak, te leer fermenteer en kos so voedsaam moontlik te maak.

Geen ingewikkelde foefies nie.

Geen “wondermiddel” nie.

Net goeie bestanddele, lewende kulture, praktiese kennis en die vreugde om iets met jou eie hande te skep.

KIES LEWE
MAAK DIT SELF
VERStAAN DIT
GENIET DIT

Daar is nog n paar lentedatums wat voorlê.

Fermentasie: 4 November

Basiese suurdeeg: 31 Oktober

Volgraan suurdeeg:
24 Oktober

25/09/2026

Fermentation workshop Bloemfontein

How do you make your own healthy gut friendly drinks?Join the Fermentation Workshop!
20/09/2026

How do you make your own healthy gut friendly drinks?
Join the Fermentation Workshop!

Address

Bloemfontein
9301

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gis & Gons posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category