M's Cupcakes

M's Cupcakes We bake cupcakes, cupcake birthday cakes aswell as sweet bags

Cupcakes:
Strawberry
Chockmint
Chocmarshmellow
Bubblegum
Turkish delight
Brandy
Candyfloss
Marula and more

Lekker vars rum and raIsin cupcakes gebak vir 21ste verjaarsdag .Whatsapp my gerus ...enige tema..vele geure om van te k...
22/05/2022

Lekker vars rum and raIsin cupcakes gebak vir 21ste verjaarsdag .
Whatsapp my gerus ...enige tema..vele geure om van te kies....0710436940

Paasfees om die draai....Bederf iemand spesiaal met vars gebakte royal icing koekies...Vir bestellings whatsapp asb 0710...
13/03/2022

Paasfees om die draai....
Bederf iemand spesiaal met vars gebakte royal icing koekies...
Vir bestellings whatsapp asb 0710436940....

Druk besig met Valentynskoekies
19/01/2022

Druk besig met Valentynskoekies

Bederfjou geliefde met varsgebakte royal icing koekies.  Whatsapp my met watjy in gedagte het en ek kyk of ek dit vir jo...
31/12/2021

Bederfjou geliefde met varsgebakte royal icing koekies.
Whatsapp my met watjy in gedagte het en ek kyk of ek dit vir jou kan maak...
Alle bestellings vir Valentynsdag sluit 20 Januarie...
Whatsapp nr 0710436940....

22/12/2021
En so kom ons op die einde met ons kerskoekie bestellings...sowat 6000 koekies versier...Baie dankie aan almal wat ons o...
12/12/2021

En so kom ons op die einde met ons kerskoekie bestellings...sowat 6000 koekies versier...
Baie dankie aan almal wat ons ondersteun het...
Dankie vir almal se mooi terugvoer...so bly jul tevrede..geniet elke koekie...
Een terugvoer uit Hartenbos...
Marlouise! Baie dankie, ek het gister my koekies gekry en sommer al 10 pakkies gister verkoop. Die detail is merkwaardig en 10 uit 10 vir die verpakking.
Baie dankie!! 🌲🌲🌲
Nou bak ons weer volgende jaar.....

Minnie muis cupcakes v kleine pop....
20/11/2021

Minnie muis cupcakes v kleine pop....

Cupcakes vir 9 jarige tik tok prinses.  Whatsapp 0710436940 v bestellings...
17/10/2021

Cupcakes vir 9 jarige tik tok prinses.
Whatsapp 0710436940 v bestellings...

Hello Kitty v n kleine pop. .Whatsapp 0710436940....
17/10/2021

Hello Kitty v n kleine pop. .
Whatsapp 0710436940....

We have 81 days left until its Christmas again. We are starting to take Christmas orders. Please leave me your email add...
06/10/2021

We have 81 days left until its Christmas again. We are starting to take Christmas orders. Please leave me your email address or WhatsApp number so we can send you pricelist of our Royal icing Christmas cookies...

Konstruksie koek en lekkergoed emmertjies vir n oulike seuntjie...Whatsapp 0710436940 v bestelling..enige tema.
26/09/2021

Konstruksie koek en lekkergoed emmertjies vir n oulike seuntjie...
Whatsapp 0710436940 v bestelling..enige tema.

Address

Bloemfontein

Telephone

+27710436940

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when M's Cupcakes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category