Orangia Bowls Club

Orangia Bowls Club Orangia rolbalklub bied u gesonde oefening en samesyn met medespelers en vriende. Dit is die een spor Lawn Bowls Club

Michiel Kruger oorhandig sy Protea h**p aan Orangia se President, Hennie Stander, wat hy gedra het tydens sy Wêreld Kamp...
11/05/2023

Michiel Kruger oorhandig sy Protea h**p aan Orangia se President, Hennie Stander, wat hy gedra het tydens sy Wêreld Kampioenskap toe hy goud vir Enkels en goud vir pare gewen het. Wat 'n besonderse prestasie

Orangia is trots.... SFS Veterane Mans Pare 2023 is gewen deur Bulla Meiring en George Hamaty. Naaswenners was Fanie Bro...
19/04/2023

Orangia is trots.... SFS Veterane Mans Pare 2023 is gewen deur Bulla Meiring en George Hamaty. Naaswenners was Fanie Brooks en Richard Wepener.

Junior Nasionale Kampioenskap gehou 2-6 April. Wat n voorreg vir ons klub!!
08/04/2023

Junior Nasionale Kampioenskap gehou 2-6 April. Wat n voorreg vir ons klub!!

Dit was weer vandag die jaarlikse Flippie Steyndag by Orangia. Ons was ook ge-eerd om sy dogter Louisa en haar man vanda...
21/03/2023

Dit was weer vandag die jaarlikse Flippie Steyndag by Orangia. Ons was ook ge-eerd om sy dogter Louisa en haar man vandag by ons klub te ontvang. Oom Flippie was vir Baie Jare n geliefde speler van ons klub. Ons d**k vandag met groot herinnering aan hom.....

Weer n suksesvolle kuieraand by ons klub.
10/02/2023

Weer n suksesvolle kuieraand by ons klub.

Orangia was geseënde om Gerry Baker, Michiel Kruger, Hertzog Meiring en Willie Schoeman, almal Protea Spelers by ons Ora...
25/01/2023

Orangia was geseënde om Gerry Baker, Michiel Kruger, Hertzog Meiring en Willie Schoeman, almal Protea Spelers by ons Orangia Fees te akkomodeer.

21/01/2023

Twee Protea Spelers, Gerry Baker en Michiel Kruger was Eregaste by Orangia se feesvieringe 14 Januarie 2023

Orangia Rolbalklub se 100 jarge feesvieringe 13 en 14 Januarie
21/01/2023

Orangia Rolbalklub se 100 jarge feesvieringe 13 en 14 Januarie

Geluk aan Bulla Meiring wat die Klub Veterane Enkels gewen het. Andries het 2de gekom.
21/10/2022

Geluk aan Bulla Meiring wat die Klub Veterane Enkels gewen het. Andries het 2de gekom.

Die span van Andries, Hans, Greg en Robert het tweede gekom by Dewetsdorp opedag. Maré, Maretha, Marna en Marie het 7de ...
08/10/2022

Die span van Andries, Hans, Greg en Robert het tweede gekom by Dewetsdorp opedag. Maré, Maretha, Marna en Marie het 7de gekom. Geluk en well done almal

Address

Att Horak Street
Bloemfontein
9301

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Orangia Bowls Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share