Mienke Meel

Mienke Meel Mienke Maritz 12 jaar oud. Ek wil ander en veral kinders inspireer met mienke_meel!

πŸ’–πŸ’“πŸ’˜πŸ’πŸ’žπŸ©·πŸ’—
22/08/2026

πŸ’–πŸ’“πŸ’˜πŸ’πŸ’žπŸ©·πŸ’—

✨ Wat ’n ongelooflike voorreg! ✨Baie dankie aan GET IT Bloemfontein dat julle Mienke Meel in julle tydskrif uitgelig het...
04/08/2026

✨ Wat ’n ongelooflike voorreg! ✨

Baie dankie aan GET IT Bloemfontein dat julle Mienke Meel in julle tydskrif uitgelig het! πŸ’žDit beteken ongelooflik baie om my passie en klein besigheid met soveel mense te kan deel.

Dankie vir die geleentheid, ondersteuning en blootstelling. Ek is opgewonde oor wat die toekoms inhou en dankbaar vir elke persoon wat deel is van hierdie reisβ­οΈπŸ’—πŸ˜š

πŸšœπŸ§‘πŸš§πŸ’›πŸš¦πŸ§‘
14/07/2026

πŸšœπŸ§‘πŸš§πŸ’›πŸš¦πŸ§‘

n Perfekte kombinasie van soet en vars. 🍰✨ Romerige kaaskoek, sagte karamel en ’n selfgemaakte bessiesous. 🌸🫐
07/07/2026

n Perfekte kombinasie van soet en vars. 🍰✨ Romerige kaaskoek, sagte karamel en ’n selfgemaakte bessiesous. 🌸🫐

Address

Bloemfontein
9301

Telephone

+27722724198

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mienke Meel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mienke Meel:

Shortcuts

Share

Category