Die koekie vrou

Die koekie vrou al my koekies is uniek!meeste het ek self uitgedink! van hulle is handgemaak met geen koekie drukker�

Hasie koekies vir paasfees! Kan in enige kleur gemaak word. R16 per koekie.marie koekies met mashmallow binne,fondant ic...
15/03/2026

Hasie koekies vir paasfees! Kan in enige kleur gemaak word. R16 per koekie.marie koekies met mashmallow binne,fondant icing bo op.
Kan my watsapp op 0790540767

Verskeidenheid koekies wat ek maak op bestelling. 50% deposito betaalbaar voor ek begin.Die koekies is almal marie koeki...
06/03/2026

Verskeidenheid koekies wat ek maak op bestelling. 50% deposito betaalbaar voor ek begin.

Die koekies is almal marie koekies met mashmallow binne en fondant icing bo op.
Almal is R15 elk.almal word apart toegemaak,met of sonder n stokkie.
Kan my watsapp op 0790540767

Valenteinsdag koppies te koop teen R90 elk.koekies is ingesluit(15 koekies in n pakkie) beperkte stock! Ek het nog ander...
26/01/2026

Valenteinsdag koppies te koop teen R90 elk.koekies is ingesluit(15 koekies in n pakkie) beperkte stock! Ek het nog ander ook! Kan my watsapp op 0790540767

Ek het die volgende koppies beskikbaar teen R75 elk.watsapp my op 0790540767
18/01/2026

Ek het die volgende koppies beskikbaar teen R75 elk.watsapp my op 0790540767

Ek is weer oop vir valenteinsdag koekie bestellings! Prys is nogsteets R16elk😊❤️ kan my watsapp op 0790540767
18/01/2026

Ek is weer oop vir valenteinsdag koekie bestellings! Prys is nogsteets R16elk😊❤️ kan my watsapp op 0790540767

Address

Bloemfontein

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27790540767

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die koekie vrou posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die koekie vrou:

Shortcuts

Share

Category