M'S Cupcakes

M'S Cupcakes Varsgebakte Cupcakes met verskillende geure botterversiersels
Tuis gebakte Royal Icing Koekies tema

Enige ouma se trots.. luv u lots like jelly tots...
09/01/2025

Enige ouma se trots.. luv u lots like jelly tots...

Christmas advent calendar... 24 little boxes filled with mini royal icing cookies ... R400... 50% deposit with order and...
20/07/2024

Christmas advent calendar... 24 little boxes filled with mini royal icing cookies ... R400... 50% deposit with order and 50% on 1 November... all orders will be available 20 November.. Courier anywhere
inbox me your cell nr and I will come back to you...orders closed 5 August..

03/07/2024

Heerlik vars gebakte cupcakes enige kleur en geur of volgens tema OF Royal icing Cookies vir babatee..kombuistee .. verjaarsdae ..troues..kersfees of enige spesiale geleentheid...
inbox my jou nr en ek stuur fotos aan jou..

Moedersdag bestelling.... bestel vroegtydig om moeders te bederf....Skole ..kleuterskole ...kry afslag vir groot bestell...
18/04/2023

Moedersdag bestelling.... bestel vroegtydig om moeders te bederf....
Skole ..kleuterskole ...kry afslag vir groot bestellings...

Whatsapp betyds om teleurstelling te voorkom....

Moedersdag is om die draai..bederf jou moeder met mooiste royal icing koekies... Bloemfontein maar kan landswyd kourier ...
15/04/2023

Moedersdag is om die draai..bederf jou moeder met mooiste royal icing koekies... Bloemfontein maar kan landswyd kourier word...
Whatsapp 0710436940 vir bestellings...slegs beoerkte bestellings kan geneem word...

20/02/2023
Paasfees om die draai....bestel vroegtydig om kinder gesiggies bly te maak of ietsi mooi vir elkeen op paastafel....what...
18/02/2023

Paasfees om die draai....bestel vroegtydig om kinder gesiggies bly te maak of ietsi mooi vir elkeen op paastafel....whatsapp my 0710436940 vir inligting en bestellings....

Hiermee sluit ek my Valentynsbestellings af..danki vir almal se ondersteuning en mooi komplimente...Hou die spasie dop.....
13/02/2023

Hiermee sluit ek my Valentynsbestellings af..danki vir almal se ondersteuning en mooi komplimente...
Hou die spasie dop..binnekort paaskoekies uit vir bestellings...

09/02/2023

Beautiful and very wise advice from a professional cake designer.

Koop nou vir kleingoed se kosblik ..jou koekie bottel ...snoepie die oulike giggle koekies...elke kleur is gegeurde roya...
28/01/2023

Koop nou vir kleingoed se kosblik ..jou koekie bottel ...snoepie die oulike giggle koekies...elke kleur is gegeurde royal icing...
Pienk is aarbei
Geel is suurlemoen
Groen is choc mint
Blou is spookasem...
N pakkie kos 10 rand met 4 dubbelkoekies in
Indien meer ad 30pakkies bestel is afslag ter sprake...
Whatsapp my 0710436940 vd lekker varsgebakte koekies...en sit n giggel op n kindjie se gesiggie...

Heerlike wotelmuffins met lekkerste maaskaas botterversiersel...12elk... whatsapp 0710436940
28/01/2023

Heerlike wotelmuffins met lekkerste maaskaas botterversiersel...12elk... whatsapp 0710436940

Address

Bloemfontein

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when M'S Cupcakes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to M'S Cupcakes:

Share

Category