Art in the Garden

Art in the Garden Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Art in the Garden, Bloemfontein.
(1)

It was cooooooold, so we stayed inside! Nerikomi inspired workshop at the Art in the Garden studio today - lots of yummy...
06/06/2026

It was cooooooold, so we stayed inside! Nerikomi inspired workshop at the Art in the Garden studio today - lots of yummy fun!!

Kid's Pottery Club... Vandag het ons als wat reeds deur die kids gemaak is geverf :-) Hulle geniet dit altyd vreeslik 🤗❣...
05/06/2026

Kid's Pottery Club... Vandag het ons als wat reeds deur die kids gemaak is geverf :-) Hulle geniet dit altyd vreeslik 🤗❣️ 🎨 🖌️

05/06/2026

Kyk al die mooi goedjies wat vandag uit die Kiln gekom het! ❣️❣️❣️

🏡✨ Bloem: Lighuisies is terug! ✨🏡Na twee uitverkoopte werkswinkels bring ons weer dié kreatiewe ervaring terug! Nou is j...
04/06/2026

🏡✨ Bloem: Lighuisies is terug! ✨🏡

Na twee uitverkoopte werkswinkels bring ons weer dié kreatiewe ervaring terug!

Nou is jou kans om jóú eie unieke keramiek lighuisie te bou :-)

🌿 Geen ervaring nodig nie
🌿 Ons help jou stap-vir-stap

📅 Saterdag, 13 Junie
⏰ 10:00 – 14:00
📍 Bloemfontein

✅ R470 per persoon (Sluit jou klei, klasgeld en biskvuring in. Verversings kan bestel word en is vir eie rekening.)

🌸 Spesiale lojaliteitspryse:
✅ R440 vir "Art in the Garden" WhatsApp-groeplede
✅ R420 vir deelnemers wat al een of meer vorige Lighuisie Werkswinkels bygewoon het

Plek is beperk!

✅ 📞 Besprekings & navrae: Stuur 'n WhatsApp na 079 976 1344

Sien jou daar!

Blessings,
Marzanne

Ons het mooi pottery platters en bakke gemaak gistraand in ons Di aand Pottery klas! Ons inspirasie: Die Monstera plant ...
03/06/2026

Ons het mooi pottery platters en bakke gemaak gistraand in ons Di aand Pottery klas! Ons inspirasie: Die Monstera plant 🌿❤️

Daar is iets so kosbaar daaraan om te kan sê: "Dis vir jou - ek het dit self gemaak... ❤️"Kuns met betekenis 🤗👑...Kom ma...
02/06/2026

Daar is iets so kosbaar daaraan om te kan sê: "Dis vir jou - ek het dit self gemaak... ❤️"

Kuns met betekenis 🤗👑...

Kom maak jou eie pottery: 079 976 1344 😚😉

Desember 2024! ❤️ So lekker om op ou briefies van kliënte af te kom! Ek waardeer elke woord! Dankie Môreson Pluimvee!! S...
02/06/2026

Desember 2024! ❤️ So lekker om op ou briefies van kliënte af te kom! Ek waardeer elke woord! Dankie Môreson Pluimvee!! Sommer n klompie foto's gaan opdiep uit die argiewe van die team building! Lekker!

✨ Crafty Friends... 👭Your promise for today! Take a screenshot. 📸When everything seems dead, quiet, or beyond repair... ...
01/06/2026

✨ Crafty Friends... 👭

Your promise for today! Take a screenshot. 📸

When everything seems dead, quiet, or beyond repair... keep the faith. Let hope arise! Keep your eyes on Jesus.

It's not over... Jesus is ALIVE! ✝️✨

You are alive in Him!

That dream in your heart is alive!

Place your small seed of faith in His faith. The battle belongs to the Lord!

🔥 Your test will become your testimony!

🔥 If you doubt, you'll go without. If you believe, you will receive!

🔥 It's time to get amongst like-minded, faith-filled friends!

🔥 It's time to encourage and uplift one another!

🔥 No more fear. No more!

💖 Just faith filled words 💖

🔥 Don't let past disappointments steal the very thing that leads to victory. Have faith and endure!

He WILL work all things together for good as you keep pressing into Jesus. 🙌

📖 1 Kings 17 — Faith like Elijah ❤️👑

In plaas van pottery het ek gister saam met Bioforum se personeel bietjie potte geverf. Dit was lekker 🤗 Dankie vir die ...
30/05/2026

In plaas van pottery het ek gister saam met Bioforum se personeel bietjie potte geverf. Dit was lekker 🤗 Dankie vir die uitnodiging julle! 💖

Hierdie gaan so mooi lyk ❤️ Gracia Venter se mooi werk... Vetplantjie-houers vir haar stoep...  🍀 Underglaze done. Nou v...
28/05/2026

Hierdie gaan so mooi lyk ❤️ Gracia Venter se mooi werk... Vetplantjie-houers vir haar stoep... 🍀 Underglaze done. Nou vir die glassieroond... 👌Kom speel saam op n Woensdagoggend in ons Pottery Club 🧑‍🎨

Address

Bloemfontein

Telephone

+27799761344

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Art in the Garden posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share