Lemon inc. Catering Bethal

Lemon inc. Catering Bethal We bring you homebaked goodness for you to enjoy at home, office, meeting or party. From Cakes, Tarts

14/05/2021
Just Cakes
06/05/2021

Just Cakes

Please support this lady she is awesome and knows her make up to the T.
04/05/2021

Please support this lady she is awesome and knows her make up to the T.

Koeke en meer. Vir bestellings of meer kontak ons op 0814142283.
27/04/2021

Koeke en meer. Vir bestellings of meer kontak ons op 0814142283.

Sondag bestelling vir die sondagmiddag tee kuiers. Heerlike Vla Koek met n infusion van roos geur. R 160.00 vir meer inl...
25/04/2021

Sondag bestelling vir die sondagmiddag tee kuiers. Heerlike Vla Koek met n infusion van roos geur. R 160.00 vir meer inligting en van ander koeke kontak ons op 081 414 2283.

Death by chocolate/ Dood aan Sjokolade3 laag sjokolade koek met elke laag n ander sjokolade, elke koek laag het n sjokol...
20/04/2021

Death by chocolate/ Dood aan Sjokolade

3 laag sjokolade koek met elke laag n ander sjokolade, elke koek laag het n sjokolade gnash op en bo op dit het elke tussen laag n ander tipe sjokolade mousse op en dan word die hele koek bedrup en dan met n donker sjokolade gnash bedek. Heerlik, sinful, sjokolade overdose.

Veelsydige Cupcakes of Sjokolade Muffins. Ready to march out this order for enjoyment. For large orders contact us on 08...
20/04/2021

Veelsydige Cupcakes of Sjokolade Muffins. Ready to march out this order for enjoyment. For large orders contact us on 081 414 2283.

Large Moist Cupcake met n heerlike Red Velvet Cream Frosting en Rou Klapper Stukkies. R 7.50 each
13/04/2021

Large Moist Cupcake met n heerlike Red Velvet Cream Frosting en Rou Klapper Stukkies. R 7.50 each

Koeke vir die verjaardag, koeke vir die dames tee, koeke vir die een indie kantoor, koeke vir net die lekkerte daarvan. ...
12/04/2021

Koeke vir die verjaardag, koeke vir die dames tee, koeke vir die een indie kantoor, koeke vir net die lekkerte daarvan. Koeke vanaf R 140.00 al ons koeke is 3 laag koeke net vir die lekkerte daarvan....... 081 414 2283.

KOEKE, TERTE, BESKUIT EN KOEKIES.Heerlike gebak soos ouma dit gedoen het. Ons koeke is almal 3 laag koeke en ons beskuit...
11/04/2021

KOEKE, TERTE, BESKUIT EN KOEKIES.

Heerlike gebak soos ouma dit gedoen het. Ons koeke is almal 3 laag koeke en ons beskuit is almal karringmelk basis beskuit en om nie te praat van die soet en sout terte nie. Hou die spasie ook dop waar ons tuisgebak beskikbaar gaan wees.

Just a little bit of baking. Net so klein bietjie bak, lepelsteeltjies, jam square's en natuurlik iets vir die woefs. R ...
10/04/2021

Just a little bit of baking. Net so klein bietjie bak, lepelsteeltjies, jam square's en natuurlik iets vir die woefs. R 35.00 n dosyn Jam Squares, R 32.00 dosyn Lepelsteeltjies en R 35.00 vir 20 biltong hondebeskuitjies.

Finaliseer die koste van die Honde Treats vandag en grote pakkies wat beskikbaar sal wees, die smaak is verander na bilt...
08/04/2021

Finaliseer die koste van die Honde Treats vandag en grote pakkies wat beskikbaar sal wees, die smaak is verander na biltong toe met n yoghurt icing color, ons post die fotos sodra ons als klaar het.

Address

Bethal

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27814142283

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lemon inc. Catering Bethal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category