02/09/2026
Ek kom vra op Facebook, want dit is nou ons laaste hoop. Ons is op nr 99 gedrop met sportskar vir Stephan se Matriekafskeid π
Ek het nou al almal moontlik gevra van privaat na motorhandelaars, mense wat ons ken.... Is daar asb iemnd wat my kan help. Dit kan enige mooi voertuig wees. Eienaar kan self di voertuig ry. Dis net om hulle by skool af te laai.
23 September - Bethal