02/10/2026
π₯ NAWEEK = BRAAI TYD! π₯
Ons wil sien wat by julle op die kole gaan! ππ₯©π₯
πΈ Stuur vir ons βn foto van wat JY hierdie naweek braai - of tag Die Original Bomb in jou braai-fotoβs. Ons deel dalk net βn paar van julle lekkerste braais op ons blad! π£π
Laat die naweek begin. Presies Reg Lekker! π₯