Met 'n knippie liefde

Met 'n knippie liefde We offer a large variety of custom branded treats, seasonal biscuit choices, special event treats and many other specifically themed options.

Cake Away Caterers is a home based catering business, specialising in cakes. I officially started my business in 2008, even though I have been baking very long before that, and won a few cake competitions through the years. My passion is creating cakes with a theme, to bring your dreams to a tasty reality. My belief is that you eat with your eyes first, followed by a taste to impress. With this in

mind, I see every cake I make as special, important and unique. For easy delivery, please note that I am based in Johannesburg, Gauteng. Feel free to contact me on the below details, or fill in the form on the 'Contact Us' page and I will contact you. Filna Heymans: 072 466 4074 / 011 907 7016

Hope to hear from you soon.

Wat is jou gunstelling kleur?
18/03/2020

Wat is jou gunstelling kleur?

'n Lekker besige begin van die week by Met 'n knippie liefde...en dis hoe ons daarvan hou.  Dis goed om te sien hoe elke...
17/03/2020

'n Lekker besige begin van die week by Met 'n knippie liefde...en dis hoe ons daarvan hou. Dis goed om te sien hoe elke idee realiteit word - hier is 'n paar waaroor ons baie opgewonde is:

TIE DYE COOKIES - "Take Courage"
11/03/2020

TIE DYE COOKIES - "Take Courage"

N "sneak peak" van n baie spesiale klomp koekies wat gemaak word..... wees op die uitkyk vir fotos van die finale produk...
06/03/2020

N "sneak peak" van n baie spesiale klomp koekies wat gemaak word..... wees op die uitkyk vir fotos van die finale produk wat binnekort gedeel sal word.

Koekies is reg vir kamp-naweek (6-8 Maart), en wat van jy? Is jy reg om volgende naweek die Eksderde Gratis Vrouekamp by...
01/03/2020

Koekies is reg vir kamp-naweek (6-8 Maart), en wat van jy? Is jy reg om volgende naweek die Eksderde Gratis Vrouekamp by te woon? Gaan bespreek jou plek by www.eksderde.org.za

Koekies spesiaal gemaak vir First Choice Occupational & Mobile Health se expo uitstallings-tafel by die SASOHN VAAL Goin...
20/02/2020

Koekies spesiaal gemaak vir First Choice Occupational & Mobile Health se expo uitstallings-tafel by die SASOHN VAAL Going Green Werkswinkel waar hulle vandag betrokke is. Gaan kyk gerus wat hulle doen by www.firstchoice-occhealth.co.za of hulle FB blad.

Enkel verpakking van die πŸŒˆπŸ’πŸͺRAINBOW HEART COOKIES - maklik om in konferensie geskenkpakkies te plaas of per persoon uit ...
19/02/2020

Enkel verpakking van die πŸŒˆπŸ’πŸͺRAINBOW HEART COOKIES - maklik om in konferensie geskenkpakkies te plaas of per persoon uit te gee by funksies. (Verpakking kan aangepas word soos nodig)

πŸŒˆπŸ’πŸͺRAINBOW HEART COOKIES - 4 per deurskynende boksie - perfek vir klein geskenkies.
18/02/2020

πŸŒˆπŸ’πŸͺRAINBOW HEART COOKIES - 4 per deurskynende boksie - perfek vir klein geskenkies.

RAINBOW HEART COOKIES - Gebak, verpak, en reg vir oplaai... πŸŒˆβ€οΈπŸ§‘πŸ’›πŸ’šπŸ’™πŸ’œπŸͺπŸ˜‰πŸ‘
01/02/2020

RAINBOW HEART COOKIES - Gebak, verpak, en reg vir oplaai... πŸŒˆβ€οΈπŸ§‘πŸ’›πŸ’šπŸ’™πŸ’œπŸͺπŸ˜‰πŸ‘

Baie dankie vir 200 FB page likes.  Met 'n knippie liefde waardeer elkeen van julle.  Deel asseblief die blad sodat ons ...
22/01/2020

Baie dankie vir 200 FB page likes. Met 'n knippie liefde waardeer elkeen van julle. Deel asseblief die blad sodat ons vinnig nog 200 kan by tel.

Custom branded koekies spesiaal gemaak vir die EKSDERDE VROUEKAMP die afgelope naweek. As jy nie weet waaroor Eksderde k...
22/01/2020

Custom branded koekies spesiaal gemaak vir die EKSDERDE VROUEKAMP die afgelope naweek. As jy nie weet waaroor Eksderde kampe gaan nie, gaan kyk gerus by Eksderde of http://www.eksderde.org/

Address

Florentia
Alberton

Telephone

+27724664074

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Met 'n knippie liefde posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Met 'n knippie liefde:

Share

Category

Our Story

We started out as Cake Away Caterers and Events, a home based catering business, specializing in themed cakes. I officially started my business in 2008, even though I have been baking very long before that. My initial focus was creating cakes with a theme to bring your ideas to a tasty reality, because my belief has always been that you eat with your eyes first, followed by a taste to impress. Since then a lot has changed and evolved in my ever-growing passion for hospitality, food and nutrition, which lead to the re-branding on 1 January 2020, to open up our platform for a whole lot more than just cakes.

Over the course of 2020 our new product ranges will be introduced and systematically be made available bit by bit. Feel free to contact me on the below details, or fill in the form on the 'Contact Us' page and I will contact you. Filna Claassen: 072 466 4074 (phone, sms or whatsapp) Hope to hear from you soon.