03/09/2026
Besige dag met koekies verpak en "gou" 200 koekies ice en print πππ» Ek is maar stil - dit gaan dol by my. Ek is nog agter die skerms besig met die groot order ook. Ek kan ongelukkig nie die koekies self vir julle wys nie maar sal 'n bietjie agter die skerms kom deel sodra dit klaar is ππ» Ek is ook tussen in besig om my Kersfees koekies samples reg te kry π€© Ek weet - dis nou eers September maand! π Maar voor ons ons oΓ« uitvee is Kersfees hier! π€©π²