Cakes by Ashley

Cakes by Ashley Hand decorated cakes and cupcakes...made with love
(1)

21/09/2025

We don’t…🤭🧝‍♀️ Loved this cake, thank you sm Cakes by Ashley

21/09/2025
Dankie vir elke liewe een van julle🥰
11/12/2024

Dankie vir elke liewe een van julle🥰

Iets oulik om te bestel vir die kids die kersfees. Kalender begin 1 Desember en hulle maak elke dag 'n boksie oop om and...
09/11/2024

Iets oulik om te bestel vir die kids die kersfees.

Kalender begin 1 Desember en hulle maak elke dag 'n boksie oop om ander koekie te kry.

Opsie om prentjies te verander is welkom, kan selfs foto's ook gebruik.

Bestellings sluit 18 November 2024 en sal vanaf 25 November 2024 beskikbaar wees.

Betaling bevestig die bestelling

Pudo locker to locker is beskikbaar teen ekstra koste
Self afhaal is ook baie welkom

📍Albertinia Wes-Kaap

☎️ 0️⃣7️⃣2️⃣6️⃣9️⃣3️⃣9️⃣1️⃣8️⃣3️⃣

05/10/2024
05/10/2024

Beste deel van my passie.....ek is amper meer opgewonde as my wonderlike kliente oor hulle koeke🤣

Die is iets wat ek al bitter graag wou doen

Dankie julle die een gaan lank bo aan my lysie bly

Onthou om te bestel!!! Daar is nog tyd 😁😁
03/05/2024

Onthou om te bestel!!! Daar is nog tyd 😁😁

Moedersdag bestellings is oop!!!! Bestel vroegtydig 😁😁Daar is 2 opsies beskikbaar, hulle word mooi verpak in boksie met ...
23/04/2024

Moedersdag bestellings is oop!!!!

Bestel vroegtydig 😁😁

Daar is 2 opsies beskikbaar, hulle word mooi verpak in boksie met lint en kaartjie by:

• Boksie met 6 cupcakes R120.00

• Boksie met Mini koek en 2 cupcakes R160.00

Bestellings sluit 8 Mei 2024
Optel beskikbaar 11 en 12 Mei 2024

Geure koek beskikbaar om van te kies:
Chocolate
Vanilla
Wortelkoek

Kleur skema kan verander word soos verkies

📍 Beskikbaar in Albertinia

☎️ 072 693 9183 ( WhatsApp of bel)

Nog een van my gunsteling koeke wat ek gemaak het. Is mal oor die look 🥰Koek en cupcakes het die bruid ook self vervoer ...
12/04/2024

Nog een van my gunsteling koeke wat ek gemaak het.
Is mal oor die look 🥰

Koek en cupcakes het die bruid ook self vervoer na Gouritsmond 😁😁

Wat 'n voorreg was dit nie om die koek te kon maak nie. Dankie vir julle vertroue in my, die bruid het so gedeelte van h...
11/04/2024

Wat 'n voorreg was dit nie om die koek te kon maak nie. Dankie vir julle vertroue in my, die bruid het so gedeelte van haar koek self "ge DIY" deur hom by venue bo op mekaar te sit.

Die buttercream koek het plus minus 300km gereis en het heel by sy bestemming gekom. Dit kan gedoen word 😁😁

Lekker koekies vandag beskikbaar by Park Laerskool Mosselbaai
16/03/2024

Lekker koekies vandag beskikbaar by Park Laerskool Mosselbaai

Address

Albertinia
6695

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

0726939183

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cakes by Ashley posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share