Krummels & Korsies

Krummels & Korsies Hier bak ons op die tradisionele manier, en nie met geursels en kleursels wat bygevoeg word by 'batc Ons kan dit dalk vir jou maak of bak.

Aangesien daar so groot verskeidenheid gebak en opsies is, kan ons nooit alles hier plaas nie. Sou jy wonder of dit gemaak of gebak kan word, moenie huiwer om te vra nie. Ons pryse is ook uiters mededingend.

25/05/2025
13/01/2024

Spesiale dank vir hierdie regsadvies en die plasing van hierdie inligting: As gevolg van die feit dat almal stadig gehi-jack word, ja hi-jack nie gehack nie, is hulle besig om ons rekeninge plat te slaan, nou nog meer. Net in geval kennisgewing: 'n Prokureur het ons aangeraai om dit te plaas Die oortreding van privaatheid kan deur die wet gestraf word. LET WEL: Facebook Meta is nou 'n openbare entiteit. Alle lede moet so n nota plaas. Indien u nie ten minste een keer 'n verklaring publiseer nie, sal tegnies verstaan word dat u die gebruik van u foto's toelaat, asook die inligting wat in u profielstatusopdaterings bevat. EK STAAF HIERMEE DAT EK NIE FACEBOOK META MY TOESTEMMING GEE OM ENIGE VAN MY PERSOONLIKE DATA OF FOTO'S TE GEBRUIK OF TE DEEL NIE. Copy en paste, moenie deel nie. Ek kry meer sales ad posts as vriende se posts. Hou jou vinger enige plek in hierdie plasing vas en klik ′′ kopie ". Gaan na jou bladsy waar daar staan "What's on your mind. " Tik op jou vinger enige plek in die leë veld. Klik plak. Dit opgradeer die stelsel. What ever!

13/08/2022

Klomp nuwe produkte op die lys bygekom. Daar is byvoorbeeld nou fudge beskuit ook. Dit is werklik heerlik.

Ons produkte groei by die dag. Daar is groot verskeidenheid nuwe blatjangs, jellies, en ander produkte wat op ons lys ge...
02/04/2022

Ons produkte groei by die dag. Daar is groot verskeidenheid nuwe blatjangs, jellies, en ander produkte wat op ons lys gevoeg is.

Moenie ons peuselborde vergeet nie. Pryse is baie billik.

Aflewering kan in die Pretoria, Brits, Harties omgewing gereël word.

Nuut beskikbaar. Kleinkoekies in kleure en ander geure.Kontak ons gerus vir navrae, of om gebak te bestel vir die feesty...
11/12/2021

Nuut beskikbaar. Kleinkoekies in kleure en ander geure.

Kontak ons gerus vir navrae, of om gebak te bestel vir die feestyd.

Address

Vrede Landgoed, 184 R513
Akasia
0200

Opening Hours

Monday 07:00 - 20:00
Tuesday 07:00 - 20:00
Wednesday 07:00 - 20:00
Thursday 07:00 - 20:00
Friday 07:00 - 16:30
Saturday 07:30 - 15:00

Telephone

+27795908073

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Krummels & Korsies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Krummels & Korsies:

Share