Stukkie Afrika NZ

Stukkie Afrika NZ Sekere produkte ook beskikbaar by:
South African Pantry (Paraparaumu)
Mama Africa Pukekohe (Auckland)
Little & Wild South African Cafe/Shop (Taupo)

Dis die klein goed wat ons laat verlang.
'n Afrikaanse gesprek in 'n winkel, die volkslied voor die rugby, die geur van vars gebak soos Ouma s'n...
Soms het ons iets by ons nodig wat ons herhinner aan ons moederland, taal en kultuur.
'n Stukkie Afrika.

Want dis Vrydag...PLOEG JY?πŸšœπŸ‡ΏπŸ‡¦
17/02/2022

Want dis Vrydag...

PLOEG JY?

πŸšœπŸ‡ΏπŸ‡¦

Hierdie bly een van my gunstelinge sowel as een van Stukkie Afrika NZ se gewildste produkte.  Afrika bly in ons...  Besk...
15/02/2022

Hierdie bly een van my gunstelinge sowel as een van Stukkie Afrika NZ se gewildste produkte.

Afrika bly in ons...

Beskikbaar in verskeie groottes - 25cm tot 50cm.
Gemaak uit 3mm plywood.
$25-$50.
Kan behandel word met 'n deursigtige seellaag vir 'n addisionele $5.

Maak gerus kontak indien jy belangstel.
🌍

Ietsie vrolik so vir 'n Vrydag!
16/12/2021

Ietsie vrolik so vir 'n Vrydag!

Op versoek van 'n klient.Kontak ons gerus met jou idees!
12/12/2021

Op versoek van 'n klient.

Kontak ons gerus met jou idees!

Na die laaste 2 moeilike jare wat verby is, mis ons almal ons mense wat daar agter gebly het...veral hierdie tyd van die...
09/12/2021

Na die laaste 2 moeilike jare wat verby is, mis ons almal ons mense wat daar agter gebly het...veral hierdie tyd van die jaar.

πŸ–€πŸŒπŸ–€

Hier is 'n paar hemde met van ons eg Suid-Afrikaanse woorde πŸ‡ΏπŸ‡¦
08/12/2021

Hier is 'n paar hemde met van ons eg Suid-Afrikaanse woorde πŸ‡ΏπŸ‡¦

Ons het 4 eenstukkies gemaak vir 'n see tema babatee in navy blou en goud. Kyk net hoe mooi!
07/12/2021

Ons het 4 eenstukkies gemaak vir 'n see tema babatee in navy blou en goud. Kyk net hoe mooi!

Hierdie bly een van ons beste verkopers en my gunsteling h**p op die oomblik. Dit maak nie saak waar jy jouself nou bevi...
06/12/2021

Hierdie bly een van ons beste verkopers en my gunsteling h**p op die oomblik. Dit maak nie saak waar jy jouself nou bevind nie, Afrika bly deel van wie jy is πŸ–€

🌍

Soms verlang mens na die Bos, die diere, die geluide, die geure, die landskap...Kontak Stukkie Afrika vandag vir jou bes...
05/12/2021

Soms verlang mens na die Bos, die diere, die geluide, die geure, die landskap...

Kontak Stukkie Afrika vandag vir jou bestelling!

Kies jou ontwerp en die kleur van jou h**p. LW Daar is beperkte hoeveelhede en groottes van die khaki kleur hemde beskikbaar.

Soms is daar net nie 'n beter woord om dinge in die wΓͺreld te beskryf nie 😁Omikron ... EISH!
02/12/2021

Soms is daar net nie 'n beter woord om dinge in die wΓͺreld te beskryf nie 😁

Omikron ... EISH!

Al woon ons hoe lank al in 'n ander land, voel mens soms asof waar ons vandaan kom soos 'n strepieskode iewers op ons is...
30/11/2021

Al woon ons hoe lank al in 'n ander land, voel mens soms asof waar ons vandaan kom soos 'n strepieskode iewers op ons is. Myne is sommer op die bors, op my h**p, sodat almal kan sien πŸ˜‰
Dra dit met trots πŸ‡ΏπŸ‡¦


Ons het 'n lekker klompie hemde gemaak vir 'n skool kamp. Kyk hou mooi lyk die kinders!
23/11/2021

Ons het 'n lekker klompie hemde gemaak vir 'n skool kamp.
Kyk hou mooi lyk die kinders!

Address

Palmerston North City
4412

Telephone

+64275132461

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stukkie Afrika NZ posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Stukkie Afrika NZ:

Share