Thuisgebak

Thuisgebak Eg Suid-Afrikaanse delicatessen, vars gebak met liefde deur Sanet. Proe die tradisie! πŸ‡ΏπŸ‡¦

Weer β€˜n keer is Afrikaans Lekker, dankie vir al die ondersteuning, inloer, bekende en nuwe gesigte.  Jy hoef nie tot die...
17/05/2026

Weer β€˜n keer is Afrikaans Lekker, dankie vir al die ondersteuning, inloer, bekende en nuwe gesigte. Jy hoef nie tot die volgende show te wag om weer te koop nie, bestellings mag enige tyd.

Moenie vergeet nie, dis nogsteeds April en die 10% korting is nog geldig tot 30 April.
22/04/2026

Moenie vergeet nie, dis nogsteeds April en die 10% korting is nog geldig tot 30 April.

🌸 LENTE SPECIAL + 3 JAAR THUISGEBAK! 🌸  Ons vier nie net die begin van lente nie…  maar ook 3 jaar van Thuisgebak πŸ’›  3 j...
01/04/2026

🌸 LENTE SPECIAL + 3 JAAR THUISGEBAK! 🌸

Ons vier nie net die begin van lente nie…
maar ook 3 jaar van Thuisgebak πŸ’›

3 jaar van bak met liefde, groei, en julle ongelooflike ondersteuning – dankie dat julle deel is van ons storie.

Om dit saam met julle te vier:
✨ 10% AF op alle bestellings
πŸ“… Geldig van 1–30 April

Of jy lus is vir:
β€’ Heerlike beskuit
β€’ Vars fudge
β€’ Of iets spesiaal vir die naweek

πŸ‘‰ Nou is die tyd om te bestel

πŸ“© Stuur jou bestelling vandag – plekke raak vinnig vol!

🎁✨ SPECULAAS KARRINGMELK BESKUIT ! ✨🎁Net vir die feestyd - Met die geure van kaneel, speserye en winterwarmte wat jou ko...
30/10/2025

🎁✨ SPECULAAS KARRINGMELK BESKUIT ! ✨🎁

Net vir die feestyd - Met die geure van kaneel, speserye en winterwarmte wat jou kombuis vul 🌿ons Speculaas Karringmelk Beskuit is hier! 😍

πŸ’« Slegs beskikbaar tot 5 Desember
πŸ’Ά €8,50 vir 24 stuks

Perfek saam met ’n warm koppie koffie of tee β˜• vir Sinterklaas

Bestel via WhatsApp πŸ“¦ Afhaal in Apeldoorn of aflewering by jou huis met DHL

Vandag oor 2 maande is dit Kersfees!!! πŸŽ„πŸŽ„πŸŽ„As jy alleen eet of n vriendin β€˜n geskenk moet kry  bestel dan n kleintjie. As...
25/10/2025

Vandag oor 2 maande is dit Kersfees!!! πŸŽ„πŸŽ„πŸŽ„

As jy alleen eet of n vriendin β€˜n geskenk moet kry bestel dan n kleintjie.

As jou gesin saam eet bestel dan β€˜n groot een en geniet dit saam met jou Kersfeesmaal.

Stuur my β€˜n whatsapp met jou bestelling.

Die seisoen het gedraai, so niks is lekkerder as β€˜n koppie koffie en vars gebakte beskuit nie, bestel vandag nog en plaa...
10/10/2025

Die seisoen het gedraai, so niks is lekkerder as β€˜n koppie koffie en vars gebakte beskuit nie, bestel vandag nog en plaas sommer jou bestelling vir Desember vir daai vrugtekoek.

Nou beskikbaar

Gluten vrij beskuit
Laktose vrij beskuit, stuur vir my β€˜n whatsapp vir meer inligting.

Dit proe soos huis!

Dis nog met 78 dae dan is dit Kersfees, jy wil nie uitmis op n heerlike vrugtekoek nie! πŸŽ„πŸŽ„Stuur sommer vandag nog β€˜n wha...
08/10/2025

Dis nog met 78 dae dan is dit Kersfees, jy wil nie uitmis op n heerlike vrugtekoek nie! πŸŽ„πŸŽ„

Stuur sommer vandag nog β€˜n whatsapp met jou bestelling, ek pos solank die beskuit en week solank die vrugte in brandewyn, en teen Desember as jy jou heerlike vrugtekoek kry vul jy sommer weer jou beskuitblik op.

πŸŽ„βœ¨ Dis weer daardie tyd van die jaar!Ons gewilde Vrugtekoeke is weer terug, perfek om saam aan te smul of as β€˜n geskenk!...
18/09/2025

πŸŽ„βœ¨ Dis weer daardie tyd van die jaar!

Ons gewilde Vrugtekoeke is weer terug, perfek om saam aan te smul of as β€˜n geskenk!
Bestellings is oop tot 15 November 🀀moenie uitmis nie.

πŸ‘‰ Sien pryslys vir meer inligting
πŸ‘‰ Jy kan jou bestelling afhaal in Apeldoorn of laat aflewer via DHL / Post-NL– maklik en gerieflik.

βœ… Heerlik klam, ryk aan vrugte en neute.
βœ… Gemaak met liefde – proe soos huis.

πŸ“© Stuur vir ons ’n boodskap op whatsapp en plaas jou bestelling voor dit te laat is.

β˜€οΈ Somerblaaskans aankondiging 🌼Liewe Thuisgebak-gemeenskap,Ek neem ’n somerblaaskans om nuwe inspirasie op te doen, met...
30/06/2025

β˜€οΈ Somerblaaskans aankondiging 🌼

Liewe Thuisgebak-gemeenskap,
Ek neem ’n somerblaaskans om nuwe inspirasie op te doen, met my gesin tyd deur te bring en vars idees vir die herfs te bring πŸ‚πŸ’›

🧁 Laaste bestellings kan tot 11 Julie geplaas word
πŸ—“οΈ Ons bak weer vars vir julle vanaf: 1 September

Plaas dus jou laaste bestellings betyds - ek sal dit met liefde vir jou voorberei voor die oond afgaan vir ’n rukkie.

Dankie vir julle ongelooflike ondersteuning en liefde die afgelope seisoen. Ek sien julle weer in September, uitgerus en vol nuwe inspirasie 🌷

Liefde,
Sanet

Wat maak ’n bord bredie of bobotie nΓ³g beter?’n Lepel vol Thuisgebak se kerrieboontjies- regtig maar net die beste bykos...
03/06/2025

Wat maak ’n bord bredie of bobotie nΓ³g beter?
’n Lepel vol Thuisgebak se kerrieboontjies- regtig maar net die beste bykos!
Tuisgemaak. Vol geur. Bestel vandag nog teen €6! 🀩

Adres

Apeldoorn

Website

Meldingen

Wees de eerste die het weet en laat ons u een e-mail sturen wanneer Thuisgebak nieuws en promoties plaatst. Uw e-mailadres wordt niet voor andere doeleinden gebruikt en u kunt zich op elk gewenst moment afmelden.

Delen

Type