Glutenvrye brood rolletjies besig om te rys.
Burgers vanand?
(Moenie worrie nie; ek het hulle toegemaak na die foto) ðŸ¤
09/02/2026
**Glutenvrye karringmelk beskuit**
500g pakkies; ongeveer 18 stukkies.
07/02/2026
VARS, warm uit die oond, glutenvrye piesangbrood.
UP FOR GRABS @ R110.
07/02/2026
Order up! 2 VARS glutenvrye brode!
elk
Dankie vir julle ondersteuning xx
27/01/2026
*Glutenvrye vanilla koek!*
R430
Wie wil nou op sy verjaarsdag daai snytjie koek mis omdat jy bang is vir derm ongemak later?
Glutenvrye vanilla koek met vanilla versiersuiker; 20cm in deursneë met 4 lae.
Versierings of garnerings beskikbaar teen ekstra kostes.
27/01/2026
*Glutenvrye Piesangbrood*
R110 vir 600g
Soettand? Glutenvrye piesangbrood. VARS en WARM uit die oond!
27/01/2026
*Glutenvrye brood!*
R140 vir 750g
Moenie jou lekker vars broodjie met botter en konfyt prys gee omdat jy bang is vir derm-ongemak later nie!
Koop hom vars uit die oond en geniet hom "guilt free!"
Be the first to know and let us send you an email when Daai Glutenvrye Vroutjie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.