Kokiri Koekies

Kokiri Koekies Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kokiri Koekies, Strand.

She said YES!!!
05/09/2026

She said YES!!!

Oupa- en Oumadag koekies vir 'n plaaslike skooltjie.
01/09/2026

Oupa- en Oumadag koekies vir 'n plaaslike skooltjie.

Laat weet bietjie as jy met een van die mooistes bederf is vandag.
01/09/2026

Laat weet bietjie as jy met een van die mooistes bederf is vandag.

Dis Lente!!!Blomme en bytjies by Calvinia Vleis - Hantam Lam in die Strand.
01/09/2026

Dis Lente!!!

Blomme en bytjies by Calvinia Vleis - Hantam Lam in die Strand.

Vir 'n spesiale klein dogtertjie se verjaarsdag!!
24/08/2026

Vir 'n spesiale klein dogtertjie se verjaarsdag!!

Wanneer daar 'n klein, pienk hokkie-bokkie oppad is, dan is Kokiri Koekies maar net te opgewonde om deel van die pret te...
24/08/2026

Wanneer daar 'n klein, pienk hokkie-bokkie oppad is, dan is Kokiri Koekies maar net te opgewonde om deel van die pret te wees!

Netbal-koekies vir 'n skoolfunksie.
24/08/2026

Netbal-koekies vir 'n skoolfunksie.

'n Spesiale bride-to-be is die week deur vriendinne en kollegas bederf.
09/08/2026

'n Spesiale bride-to-be is die week deur vriendinne en kollegas bederf.

Gio raak 5!!! En Kokiri Koekies is so dankbaar om elke jaar deel van die se verjaarsdag vieringe te wees.
09/08/2026

Gio raak 5!!! En Kokiri Koekies is so dankbaar om elke jaar deel van die se verjaarsdag vieringe te wees.

Nog 'n spesiale verjaarsdagmeisie is die naweek lekker bederf met helder kleure en baie blomme.
09/08/2026

Nog 'n spesiale verjaarsdagmeisie is die naweek lekker bederf met helder kleure en baie blomme.

Address

Strand

Telephone

+27842429560

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kokiri Koekies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kokiri Koekies:

Shortcuts

Share