Olyfboom Bakkery

Olyfboom Bakkery Bak is ons passie en al fokus ons op beskuit is dit nie al wat ons bak nie. Kontak ons gerus!

11/03/2026
Halloumi kaas te koop:300g - R90600g - R180Kontak Annali082 8200 961
05/03/2026

Halloumi kaas te koop:
300g - R90
600g - R180
Kontak Annali
082 8200 961

03/03/2026

Thanks for being a top engager and making it on to my weekly engagement list! 🎉 Daisy Leonard, Michelle Lombard de Coning, Henk Van Zyl, Heidi Nel

Olyfboom Bakkery maak gereed vir Langebaan se Paasmark.
03/03/2026

Olyfboom Bakkery maak gereed vir Langebaan se Paasmark.

Na 4 jaar van Affie Pêrel Bakkery is dit tyd vir my, Mariné, om weer die spaan terug te gee aan die persoon wat alles be...
24/02/2026

Na 4 jaar van Affie Pêrel Bakkery is dit tyd vir my, Mariné, om weer die spaan terug te gee aan die persoon wat alles begin het meer as 20 jaar gelede.

Dit is 'n voorreg om so 'n "legacy" besigheid te kan roteer wat my Ma, Annali, in 2005 begin het. Die begin van die bakkery was baie klein, maar dit het vir ons 4 dogters groot lewenslesse geleer van 'n jong ouderdom af. Daarom voel dit nou reg dat dit weer oorgedra word na die persoon wat soveel liefde en harde werk in die produk ingesit het.

Affie Pêrel verander nou na Olyfboom Bakkery. Die bakker en naam verander, maar dit bly steeds dieselfde resep wat deur Annali ontwikkel en beproef is.

Mag Olyfboom Bakkery vir Mamma oorvloedige seën en vrede verskaf en mag Mamma se harde werk en goeie voorbeeld beloon word.

*Olyfboom Bakkery beskuit sal steeds te koop wees in die Paarl by my, Mariné Trenwith. Te danke aan Pudo kan dit ook reg oor die land gestuur word, so moenie wag nie, bestel sommer nou!

24/10/2024

Ons begin volgende week bak vir die Kaapse Geskenke Mark / Cape Gift Market . Baie opgewonde om deel te kan wees.

Address

Standerton

Telephone

+27827280169

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Olyfboom Bakkery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category