Homemade Jams

Homemade Jams We make Jams, Chutneys, Curry Beans, Beet Root, Pickled Onions, Curried Carrot Salad and much more.

14/06/2022
05/04/2022

PIEKEL UIE

Daar is baie resepte hiervoor, maar die een is eenvoudig en smaaklik.

1 kg piekeluie ,geskil en bedek met water wat 30 gram sout bevat.
Laat oornag staan, spoel goed af en druk droog.

Drink n glase rooi wyn.

Bestanddele
1 liter Bruinasyn
200 gram Suiker
20 ml Piekelspeserye

2,5 ml heel Koljandersade
2,5 ml heel Mosterdsaad.
2.5 ml heel Swartpeper Korrels
2,5 ml Brandrissie Vlokkies

Drink nog bietjie van jou wyn.

Meng bostaande en bring stadig tot prutpunt,moenie laat kook nie.
Plaas uie in flesse en bedek met warm asynmengsel.
Bottel warm en laat 'n maand staan voor gebruik.

Hanepoot chutney. Delicious. HANEPOOT CHUTNEY (BLATJANG)4 kg vrugte2 kg uie, fyn gekap2 koppies suiker3 k wit asyn3 e ke...
29/03/2022

Hanepoot chutney.

Delicious.

HANEPOOT CHUTNEY (BLATJANG)

4 kg vrugte
2 kg uie, fyn gekap
2 koppies suiker
3 k wit asyn
3 e kerrie
1 e borrie
2 e mostert poeier
2 e knoffel
3 red peppers
1 e sout
1 e swart peper korrels
1 e naaltjies
1 e koljander
1 e olie
2 of 3 e Kruie van jou keuse
5 eetlepels maizena

Sterker Opsie
3 tot 4 rissies
1 e Rooi Peper

Kook vrugte, uie en suiker vir 20 min. Voeg speserye by en kook weer 20 min. Maak Maizena met bietjie water aan en voeg by, kook 5 min en bottel.

Hanepoot Konfyt😋😋 Resep op 1kg druiwe. Jy pas dit aan volgens jou hoeveelheid druiwe.Benodig:1kg druiwekorrels750 g suik...
22/03/2022

Hanepoot Konfyt😋😋

Resep op 1kg druiwe. Jy pas dit aan volgens jou hoeveelheid druiwe.

Benodig:
1kg druiwekorrels

750 g suiker

Sap van een suurlemoen

30 ml asyn

Metode
Korrel die druiwe af van die stronk en was mooi skoon.

Pak die druiwe en suiker in lae in jou pot en laat staan vir 2uur.

Begin dit stadig warm maak en roer totdat al die suiker opgelos het. Die druiwe moenie borrel en kook nie.

As al die suiker opgelos het, voeg die suurlemoensap en asyn by. Laat nou vinnig teen n h**r hitte kook.

Skep die skuim en pitte af. Die asyn help dat die pitte boontoe kom.

As jou konfyt 105 °C bereik het is jou konfyt reg.

Bottel in gesteriliseerde bottels terwyl die konfyt warm is.

Geniet saam met vars, warm brood en snoek.

Heerlike Vars Vye Konfyt gemaak.
18/03/2022

Heerlike Vars Vye Konfyt gemaak.

Heerlike vars Vye.
18/03/2022

Heerlike vars Vye.

Chocolate Cake with a little peach Jam inside.
15/02/2022

Chocolate Cake with a little peach Jam inside.

Kaapse Geel Perske Konfyt.
24/12/2021

Kaapse Geel Perske Konfyt.

Apricot Jam. Delicious
24/12/2021

Apricot Jam.

Delicious

Apricot Jam.Mmmm.
22/12/2021

Apricot Jam.

Mmmm.

Bunny Chow.Delicious
20/12/2021

Bunny Chow.

Delicious

Address

Sedgefield

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Homemade Jams posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Homemade Jams:

Share