Kamp Op Wiele

Kamp Op Wiele Lus vir 'n lekker wegbreek? Moeg vir die stad lawaai? Kontak Kamp op Wiele huur een van ons karavane

08/06/2026
08/06/2026

#25 of our Daily series of Wildlife Facts at Uitvlugt Resort
☎️ 071 613 7567




08/06/2026

πŸŽ‰ THE GIVEAWAY ISN'T OVER YET! πŸŽ‰
We’ve already announced our first two lucky winners, but there are still TWO more Bushveld weekend getaways up for grabs! πŸŒΏπŸ•οΈ
πŸ“… The 3rd and 4th winners will be announced on 1 July 2026.
Want to improve your chances of winning? Here's how:
βœ… Invite your Facebook friends to follow the Uitvlugt Resort page
βœ… Like and follow our page
βœ… Share our giveaway posts with your friends and family
βœ… Stay active on our page and keep an eye out for updates
πŸ’‘ Inviting friends is quick and easy! Simply visit our page, tap the three dots (β‹―), select "Invite Friends", and send invitations to your friends.
πŸ† Every valid entry that has completed all the giveaway requirements will be included in the draw.
Thank you to everyone who has supported Uitvlugt Resort by liking, sharing, commenting, and inviting friends. Your support means the world to us and is helping our little bushveld paradise grow every day. ❀️
πŸ€ Good luck to all our entrants! Who will be our next two winners?
πŸ“ž 071 613 7567
πŸŒΏπŸ¦…βœ¨

08/06/2026
08/06/2026

🌲✨ Jeugdag in die bosveld sit anders…
Vat die ekstra lang naweek en ontsnap na die stilte van die bos by Rhenosterfontein Boskamp.

πŸ”₯ Kampvure onder die sterre
πŸŒ„ Sonsondergange wat jy nooit vergeet nie
🚲 Avontuur, kuier en bosveld vibes
🌿 Net natuur, goeie mense en memories wat bly

Dis jou kans om te disconnect van die geraas en reconnect met wat saak maak. 🀍

πŸ“ Net 7 km buite Modimolle
πŸ“… 12–16 Junie
β›Ί Beperkte staanplekke beskikbaar – bespreek vroeg!

08/06/2026

πŸ†πŸŒΏ Maak jou boswegbreek nΓ³g meer avontuurlik! πŸŒΏπŸ†

Wanneer jy by Rhenosterfontein Boskamp kamp, is daar nΓ³g iets besonders om te beleef! Die Cheetah Experience Tours is slegs 16 km van ons af op die R101 – die perfekte uitstappie vir natuurliefhebbers en wildentoesiaste.

Kom ontmoet indrukwekkende grootkatte van naby, leer meer oor bewaring en ervaar die passie waarmee hierdie wonderlike diere beskerm word. πŸ†πŸ¦πŸ…

Na jou avontuur kan jy terugkeer na die rustigheid van die bos, ’n kampvuur aansteek en die sterrehemel geniet. ✨πŸ”₯

πŸ“ Rhenosterfontein Boskamp – 7 km buite Modimolle op die R33
πŸ“ Cheetah Experience Tours – 16 km van ons af op die R101

’n Perfekte kombinasie van avontuur, bewaring en bosrus!

πŸ†πŸŒΏπŸ”₯

Kamp Op Wiele ...Huur 'n karavaan*R750 PER DAGβ›” Nie Desember nie Smag jy na die bosveld? Lus vir die reuk van bosveld ho...
08/06/2026

Kamp Op Wiele ...
Huur 'n karavaan
*R750 PER DAG
β›” Nie Desember nie

Smag jy na die bosveld?
Lus vir die reuk van bosveld hout en vure wat knetter?
Huur by Kamp op Wiele een van ons toegeruste karavane.
Kompleet met lugversorging, ysmaker, yskas, mikrogolf grondseil, Rally, ens.

By Kamp op Wiele maak ons seker dat jy 'n onvergeetlike kamp ervaring sal geniet.

https://www.facebook.com/KampOpWiele/

Kontak CornΓ© 0832274655
of Leonie 0761126083

Address

24 Boerneef Avenue Wilro Park
Roodepoort

Telephone

+27832274655

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kamp Op Wiele posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kamp Op Wiele:

Share