Blerrrie Lekker

Blerrrie Lekker “Blerrrie Lekker” het ontstaan uit ’n diep passie vir kosmaak en die vreugde van saam eet.

Wat as nederige begin in ’n kombuis begin het, het gegroei tot ’n klein besigheid wat steeds die hart en handewerk van sy stigter dra🐑🌸

14/10/2026

Blerrrie Lekker se heel eerste corporate bestelling én grootste bestelling tot dusver! 🤎

300 brownies gebak, verpak en afgelewer!

Van ’n klein droom tot ons eerste groot corporate bestelling — ons harte loop oor van dankbaarheid. Elke tree vorentoe, elke bestelling en elke persoon wat in ons klein besigheid glo, beteken vir ons die wêreld.

En hierdie is maar net die begin! 🐑🤎

Dankie dat julle deel is van die Blerrrie Lekker-storie.

12/10/2026
🍎JUFFROUDAG = BROWNIE POINTS! Want die beste juffrouens verdien mos ’n iets spesiaal.’n Klein bederfie vir die mense wat...
04/10/2026

🍎JUFFROUDAG = BROWNIE POINTS!

Want die beste juffrouens verdien mos ’n iets spesiaal.

’n Klein bederfie vir die mense wat elke dag ’n groot verskil maak.

02/10/2026

🎉🍫 BLERRRIE LEKKER OKTOBER-KOMPETISIE! 🍫🎉

Oktober gaan nou sommer BLERRRIE LEKKER raak! 🐑💕

Ons gee vir EEN gelukkige persoon die kans om een van ons absoluut dekadente BROWNIE-KOEKTORINGS te wen! 🤎🍫

Ja… daardie heerlike toring van ryk, fudgy brownies, propvol sjokoladegoedheid, kan JOUNE wees! 😍

💕 HOE OM IN TE SKRYF:

❤️ LIKE hierdie post
🐑 VOLG Blerrrie Lekker
📲 SHARE hierdie post
👯‍♀️ TAG 3 VRIENDE in die kommentaar wat ’n bietjie ekstra soetigheid in hul lewe verdien!

✨ BONUS: Los ’n review oor jou Blerrrie Lekker-ervaring op enige van ons sosiale media-platforms of op Google en kry EEN EKSTRA INSKRYWING vir elke review wat jy plaas! ⭐️💕

📅 Kompetisie duur: 1–31 Oktober 2026
🏆 Wenner word aangekondig: 3 November 2026

So… met wie gaan jy hierdie Brownie-koektoring deel? 👀
Of hou jy dit sommer ALLES vir jouself? 😂🍫

Begin LIKE, DEEL en TAG! 💗

Blerrrie Lekker 🐑
Gebak met liefde 💕



🎀 THINK PINK. BAKE LOVE. MAKE A DIFFERENCE. 🎀This Breast Cancer Awareness Month, Blerrrie Lekker is turning our brownies...
01/10/2026

🎀 THINK PINK. BAKE LOVE. MAKE A DIFFERENCE. 🎀

This Breast Cancer Awareness Month, Blerrrie Lekker is turning our brownies PINK! 🩷

For every brownie sold, 10% of the proceeds will go towards breast cancer awareness. 🎀

Perfect for corporate orders, staff gifts, client appreciation, events, offices and bulk orders. 🩷

🍫 Only R15,50 per brownie!

Order a few… or order a whole lot!

Because every brownie means a little more sweetness, a little more awareness, and a little more support. 🌸

📩 Corporate & bulk orders welcome!

https://wa.me/p/28621436084161743/27763682364

Blerrrie Lekker — baked with love, shared with purpose. 🩷

🍎📚 TEACHER’S DAY IS COMING… AND WE’RE MAKING IT BLERRIE LEKKER! 📚🍎 Teachers spend all year pouring their time, patience,...
25/09/2026

🍎📚 TEACHER’S DAY IS COMING… AND WE’RE MAKING IT BLERRIE LEKKER! 📚🍎

Teachers spend all year pouring their time, patience, energy and SO much love into our kids… so this Teacher’s Day, let’s give them something SWEET! 🩷🍫

Because honestly… “Thank you” sounds even better when it comes with brownies. 😂

🎀 TEACHER DAY BROWNIE CAKE BOX — R120

A delicious brownie cake topped with “THANK YOU TEACHER” — because sometimes a little chocolate says it better! 🤎✨

🍫 INDIVIDUALLY WRAPPED BROWNIE — R15.50

Perfect for gifting to teachers, assistants, coaches or even the whole teaching team! 🎁

✨ Monday, 5 October
📅 ORDER BEFORE 30 SEPTEMBER

Whether it’s from Mom & Dad, a grateful learner, or the whole class — let’s make your favourite teacher feel extra special this Teacher’s Day! 🥹🩷

Small box. BIG THANKS. 💕
And obviously… a BLERRIE LEKKER one! 😍🍫

📲 place your order here: https://wa.me/p/28750731517885861/27763682364
https://wa.me/p/28366783126346661/27763682364

Address

Cornelius Drive
Randburg

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blerrrie Lekker posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category