Ouma Maggie dadel balletjies

Ouma Maggie dadel balletjies Legendary date balls, secret tweaks to tradition, sure to be an explosion of taste in your mouth

17/08/2026
Met liefde gemaak soos net Ouma Maggie kan!
04/08/2026

Met liefde gemaak soos net Ouma Maggie kan!

We can send to a pudo locker near you!
28/07/2026

We can send to a pudo locker near you!

Uit idees vir jou kind se kosblik?Hier is jou antwoord! Kinders is mal daaroor 😋Kry joune by Midstream se Biltong shop!
27/07/2026

Uit idees vir jou kind se kosblik?

Hier is jou antwoord! Kinders is mal daaroor 😋

Kry joune by Midstream se Biltong shop!

📺 Moenie dit misloop nie!Ons is opgewonde om te deel dat Ouma Maggie se storie op Afriforum TV vertel word. ❤️Skakel in ...
08/06/2026

📺 Moenie dit misloop nie!

Ons is opgewonde om te deel dat Ouma Maggie se storie op Afriforum TV vertel word. ❤️

Skakel in vir ’n spesiale onderhoud met Ouma Maggie se dogter, waar sy meer vertel oor die inspirasie, passie en familie-erfenis agter Ouma Maggie se bekende dadel balletjies!

Dit is ’n besonderse geleentheid om die verhaal agter die naam te hoor en meer te leer oor die liefde en tradisie wat in elke produk ingaan.

Ons sien uit daarna om hierdie spesiale oomblik met julle te deel! 🌸

“Entrepreneurs in Fokus” - Seisoen 2, Episode 6 🌼



https://www.facebook.com/share/1D7afEUypZ/?mibextid=WC7FNe

Goeie nuus Woodlands 🙌Ouma Maggie se uiters gewilde tuisgemaakte dadel balletjies is nou ook beskikbaar by Pick n Pay, W...
21/04/2026

Goeie nuus Woodlands 🙌

Ouma Maggie se uiters gewilde tuisgemaakte dadel balletjies is nou ook beskikbaar by Pick n Pay, Woodlands Boulevard!!

Met liefde gemaak, propvol smaak en perfek vir enige tyd van die dag! Kry joune en proe die verskil!

Kom kuier lekker by Tierlantynkies kuier en koop fees by Moreleta Kerk vanaf 25 April 2026.Ouma Maggie se uiters gewilde...
20/04/2026

Kom kuier lekker by Tierlantynkies kuier en koop fees by Moreleta Kerk vanaf 25 April 2026.

Ouma Maggie se uiters gewilde dadel balletjies is beskikbaar by die koffie winkel.

Kom kry joune en proe die verkil! Heerlik saam n lekker koppie koffie!

https://www.facebook.com/share/p/17xK8EGvry/?mibextid=WC7FNe

Goeie nuus Irene!Ouma Maggie se uiters gewilde tuisgemaakte dadel balletjies is nou ook beskikbaar by Mondanette slaghui...
14/04/2026

Goeie nuus Irene!

Ouma Maggie se uiters gewilde tuisgemaakte dadel balletjies is nou ook beskikbaar by Mondanette slaghuis, Irene Link!!

Met liefde gemaak, propvol smaak en perfek vir enige tyd van die dag! Kry joune en proe die verskil!

Address

Pretoria
Pretoria

Telephone

+27829682603

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ouma Maggie dadel balletjies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ouma Maggie dadel balletjies:

Shortcuts

Share

Category