19/04/2017
begin vanaand 21:00 op VIA TV DStv kanaal 147
| Ons ontmoet die Afrikaanse sangeres Charlize Berg en haar gesin en in die eerste episode kry ons 'n blik op die dinge wat hulle saambind. Die kinders verlaat die nes en trek in hul nuwe huis in. Ook te sien op ShowMax.