Honger Hansie

Honger Hansie Hi almal. My naam is Hannes. Ek is 11jaar oud. My groot liefde is perde en perd ry.

31/08/2026

Kan nie wag nie!

Ons wil net Baie geluk sê aan die BESTE verkoopsdame met haar 11de verjaarsdag. Dankie dat ons altyd op jou knoppie kan ...
11/08/2026

Ons wil net Baie geluk sê aan die BESTE verkoopsdame met haar 11de verjaarsdag. Dankie dat ons altyd op jou knoppie kan druk en dat jy met soveel liefde en oorgawe jou boetie se stalletjie beman. Ons is baie lief vir jou ###

Gauteng regionals  Sawmga Gauteng Was so lekker gewees. Dankie vir almal se ondersteuning!
27/07/2026

Gauteng regionals Sawmga Gauteng
Was so lekker gewees. Dankie vir almal se ondersteuning!

3 jaar later en ons is steeds die lekkerste bakspan! Kyk net hoe het ons gegroei😉Trots om jou ma en assistent te wees!
20/07/2026

3 jaar later en ons is steeds die lekkerste bakspan! Kyk net hoe het ons gegroei😉
Trots om jou ma en assistent te wees!

Ons brownies is weer oor die grens. Lekker Mosambiek!
13/07/2026

Ons brownies is weer oor die grens. Lekker Mosambiek!

06/07/2026
10/06/2026

Ons gaan daar wees met BAIE brownies en ons nuwe Biscoff nageregte. Kom loer bietjie in. Hoop om julle daar te sien!

The Lighthouse Rock in Texas USA. Dankie Savannah en Ellie dat julle ons saam vat op jul roadtrip
30/05/2026

The Lighthouse Rock in Texas USA. Dankie Savannah en Ellie dat julle ons saam vat op jul roadtrip

Address

Pretoria East
Pretoria East

Telephone

+27743567168

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Honger Hansie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category