19/02/2025
Let's Flamingle ! 🦩🩷
✓Koek
✓Geskenksakkies
Gedoen deur Die PlaasKombuis
Dan n staatmaker wat altyd in gryp en help Maryke Slabbert van Magical Blissful Memories Events
Dankie vir die Pragtige
✓Strooitjies
✓Sjokolode Lollies (dis heerlik ook)
✓Centre Pieces
✓Photo Prop - dit was n wenner
✓Laaste maar nie die minste nie - die HELE op set! Jy het jouself oortref!