16/11/2023
Ons Kersfees Koekie Kits is nou beskikbaar๐
๐ผ๐
Elke kit sluit die volgende in:
๐9 x Kersfees Koekies
๐4 x Klein Houertjies met Sprinkles
๐3 x Groot Houertjies met Lekkertjies
๐1 x Versiering Kit met Sakkie
๐1 x Candy Cane
Heerlike aktiwiteit vir klein lyfies gedurende die Feesgety! ๐
Bestellings oop tot 30 November.