Lip lekker

Call Contact the business

Lip lekker Groot en klein geleenthede/funksies, Lip Lekker verskaf die beste gehalte vinger happies/platters. Platters Sout of Soet

01/10/2026
Order early for any occasion and avoid disappointment! 🌸Perfect for welcoming and presentation celebrations, birthdays, ...
29/09/2026

Order early for any occasion and avoid disappointment! 🌸
Perfect for welcoming and presentation celebrations, birthdays, or simply enjoying a delicious Saturday with friends around the braai or a relaxing Sunday afternoon tea. 🥂🧁
Whatever the occasion, let Liplekker take care of the delicious treats! ❤️
📱 WhatsApp your order:
073 140 4318

Bestel vroegtydig vir enige geleentheid: aanneming en voorstelling, verjaardae en sommer net op n Saterdag saam met vrie...
29/09/2026

Bestel vroegtydig vir enige geleentheid: aanneming en voorstelling, verjaardae en sommer net op n Saterdag saam met vriende by n braai of sommer n Sondag middag tee....om teleurstelling te voorkom. W-app my by 0731404318

Natasha baie geluk met jou verjaardag mag hierdie nuwe lewensjaar vir jou gevul wees met goeie gesondheid, liefde, vrede...
26/09/2026

Natasha baie geluk met jou verjaardag mag hierdie nuwe lewensjaar vir jou gevul wees met goeie gesondheid, liefde, vrede, vreugde en baie mooi oomblikke. Dankie ook vir jou ondersteuning dit word opreg waardeer🎂🌺🙏🥂

Aan elke ouer wat platters vir die 21ste en die 22ste Sept bestel het vir jul kinders se matriekafskeid, wil ek net se b...
25/09/2026

Aan elke ouer wat platters vir die 21ste en die 22ste Sept bestel het vir jul kinders se matriekafskeid, wil ek net se baie dankie vir julle ondersteuning dit word opreg waardeer. Dankie vir die ouers wat vir my foto's gestuur het wil ek baie dankie sê en julle kan regtig baie trots wees op julle kinders want hulle het so pragtig gelyk. Sterkte aan die matrieks met julle eind eksamen💕🙏💕

Miems van Deventer baie geluk met u verjaardag gister. Mag dit n baie besonderse jaar wees. Baie dankie vir die onderste...
25/09/2026

Miems van Deventer baie geluk met u verjaardag gister. Mag dit n baie besonderse jaar wees. Baie dankie vir die ondersteuning dit word opreg waardeer.💕🎂🥂🌺🥳

Elsie baie dankie vir jou ondersteuning dit word opreg waardeer. Jy het gisteraand alreeds terugvoering gegee en ons waa...
21/09/2026

Elsie baie dankie vir jou ondersteuning dit word opreg waardeer. Jy het gisteraand alreeds terugvoering gegee en ons waardeer die mooi woorde.💕👩‍🍳

Edlyn Willemse ek wil net se baie dankie vir jou ondersteuning dit word opreg waardeer en ek glo jy het Donderdag lekker...
21/09/2026

Edlyn Willemse ek wil net se baie dankie vir jou ondersteuning dit word opreg waardeer en ek glo jy het Donderdag lekker verjaar🎂🥳👩‍🍳

Address

Montagu

Telephone

0731404318

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lip lekker posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lip lekker:

Shortcuts

Share