Deeg&Kaneel

Deeg&Kaneel Deeg&Kaneel is n pannekoek stalletjie. Wie hou nou nie van heerlike tuisgebakte pannekoek nie?

12/12/2023

Hallo all Deeg&Kaneel followers.

Please go and like my perfume page.
Ella's Perfume Bliss

Factory reject perfumes at a fraction of the price..

Courier nation wide.
Thank you..

Is jou kaartjies al gekoop ?    Ons sien uit daarna om elkeen van julle daar te sien..... Kom maak gerus 'n pitstop vir ...
16/08/2023

Is jou kaartjies al gekoop ? Ons sien uit daarna om elkeen van julle daar te sien.....

Kom maak gerus 'n pitstop vir heerlike pannekoeke......

15/07/2023

Deeg en kaneel is vandag by Middelburg Mall kom en koop heerlike vars gebakte suiker en kaneel pannekoeke!

Middelburg Gratis Advertensies MP
Middelburg Adverteer hier
Middelburg en witbank advertensies
Middelburg Observer
Middelburg Junkmail 2
Middelburg Gratis Advertensies
Middelburg Ope Mark/Advertensies
MIDDELBURG MP Saam staan
Middelburg koop en verkoop / buy and sell
Middelburg observer
Middelburg Mall

02/06/2023

Hallo Deeg & Kaneel page followers.
Share asb ons page tagg julle vriende en familie sodat hulle ook ons page kan like asb.

Hoe meer followers hoe meer mense sien ons raak.

Onthou as julle pannekoeke wil bestel laat weet vir ons.

Dankie
Deeg & Kaneel

Zelna Kriek
Elmarie Kruger

26/05/2023

HTS Middelburg Derby!!!!

Kom ondersteun ons by HTS Middelburg! Kry jou pannekoek en maak jou tuis op die paviljoen!
18/05/2023

Kom ondersteun ons by HTS Middelburg! Kry jou pannekoek en maak jou tuis op die paviljoen!

21/04/2023
18/04/2023
18/04/2023

Deeg & Kaneel sien julle daar!!! Reg om saam julle tekkies te brand met ‘n heerlike pannekoek!

Groot dinge oppad!!! Hou julle kalender oop!!!
18/04/2023

Groot dinge oppad!!! Hou julle kalender oop!!!

Address

Middelburg
1050

Telephone

+27671210927

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Deeg&Kaneel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Deeg&Kaneel:

Share

Category