03/08/2023
Hello julle!
Ek wil 'n groot guns kom vra.
Sal julle asseblief hierdie link share.
Ons het 'n go fund me begin vir my man. Hy het 'n auto immune siekte wat ons probeer gediagnoseer kry.
Gaan lees gerus ons storie op die link.
Ek weet dinge in SA is moeilik en almal het nie geld wat rondle nie, maar as julle dit kan share kan dit die target dalk bietjie makliker maak om te haal.
Ons het reeds R5200 bymekaar gemaak. Ons kort nog R14800 vir die MRI en ander bloedtoetse
https://www.backabuddy.co.za/champion/project/rolfe-theron-5667087083249962695
Dankie wil ek ook vir elke liewe een wat reeds iets by gedra het se dankie!
Julle is letterlik besig om lewens te verander!! Ons sou nie hierdie sonder julle kon doen nie!