oH’Ma Rieks Tuisgebak

oH’Ma Rieks Tuisgebak Baking is a work of HEART 💕
Vars, smullekker, smelt-in-die-mond tuisgebakte beskuit en koekies te koop. Wagtyd is 5 dae. PUDO enige bestemming in SA.

It’s hard to be sad, when you’re eating a cookie 🍪👩🏻‍🍳
Whatsapp vir bestellings 0799801283.

Plaas jou bestelling nou, voor die oond te besig raak 😋🎄
26/10/2025

Plaas jou bestelling nou, voor die oond te besig raak 😋🎄

Verskeidenheid handgebakte geure koekies in ‘n 2L emmer. Bestel joune nou!
14/10/2025

Verskeidenheid handgebakte geure koekies in ‘n 2L emmer. Bestel joune nou!

Het jy al jou emmer vir Desember bestel? Daars ‘n verskeidenheid erfenis koekies in 🍪
10/10/2025

Het jy al jou emmer vir Desember bestel?
Daars ‘n verskeidenheid erfenis koekies in 🍪

Moenie wag en dan is jy te laat nie…
10/10/2025

Moenie wag en dan is jy te laat nie…

Onthou jy ook…?
09/10/2025

Onthou jy ook…?

08/10/2025
Onthou om jul vakansie koekies te bestel! Weet, die is so lekker, jy sal wéér bestel!!!
19/11/2024

Onthou om jul vakansie koekies te bestel! Weet, die is so lekker, jy sal wéér bestel!!!

Het jy al jou familie se vakansie koekies bestel? Ek bak die lekkerste koekies! Whatsapp my by 0799801283 om jou bestell...
12/11/2024

Het jy al jou familie se vakansie koekies bestel?
Ek bak die lekkerste koekies!
Whatsapp my by 0799801283 om jou bestelling betyds te plaas.
Daars 4 verskillende soorte koekies in die houers.
Ek PUDO ook orals in SA

Ek het lekker vars gebakte Karringmelk beskuit beskikbaar. Whatsapp my by 0799801283
12/11/2024

Ek het lekker vars gebakte Karringmelk beskuit beskikbaar. Whatsapp my by 0799801283

Is jou dae en week vol en besig en jou tyd min? Ek bak dan sommer vir jou! Ek het pakke Muesli, Bran en Karringmelk besk...
21/10/2024

Is jou dae en week vol en besig en jou tyd min? Ek bak dan sommer vir jou!
Ek het pakke Muesli, Bran en Karringmelk beskuit beskikbaar. Whatsapp my by 0799801283

Address

Lichtenburg
2740

Telephone

+27799801283

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when oH’Ma Rieks Tuisgebak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to oH’Ma Rieks Tuisgebak:

Share

Category