11/11/2018
Hi, daar. Ek pak....
Platters vir enige geleentheid...
Padkos vir die langpad...
Piekniekmandjies vir romantiese wegbreek tydjies... Rugby/Braai platters vir die manne om te knubbel saam met 'n drankie...
Bak cupcakes, Soutterte en vele vele meer...
Hier heg ek paar foto's van my vorige werk aan. Kyk gerus deur dit en indien jy enige navrae het, kontak my gerus ENIGE TYD en ek stuur vir jou al die inligting...
WhatsApp 082 828 0628
OF
Skakel 072 941 4250
NB: Ons is Oukersdag en Oujaarsdag oop vir besigheid... Mense moet asb net bestellings voor voor die 10de Des plaas, want die meeste fabrieke maak toe...
___________________________________________________
Hey, there....
I pack platters for many occasions...
Food for the long road...
Picnic baskets for those romantic break aways...
Rugby/Braai platters for the men to enjoy with a drink...
I bake cupcakes, savory tarts, and many many more...
I'm attaching a few photos of my previous work. Incase you have any inquiries about something, please feel free to ask ANYTIME and I will sent you all the info...
For more info, contact me any time...
WhatsApp 082 828 0628
OR
Cell Number 072 941 4250.
NS: We are open for business on Christmas Eve and New Year's Eve if someone wants to place orders. Please place your orders before the 10th of Dec as the fabrics close early...