Bokkie se Kombuis

Bokkie se Kombuis Outydse gebak met 'n nuwerwetse kinkel. Ons koerier landwyd met postnet en pep parcel

Vandag se gebak
27/04/2026

Vandag se gebak

Paasnaweek cupcakes....... dis altyd lekker as ek terugvoering kry!  Baie dankie vir julle ondersteuning πŸ₯°
07/04/2026

Paasnaweek cupcakes....... dis altyd lekker as ek terugvoering kry! Baie dankie vir julle ondersteuning πŸ₯°

Ek het 2 x bokse van 6 cupcakes beskikbaar vir vanmiddag @ R72-00 per boks.
02/04/2026

Ek het 2 x bokse van 6 cupcakes beskikbaar vir vanmiddag @ R72-00 per boks.

Paas kolwyntjies 🐣
31/03/2026

Paas kolwyntjies 🐣

Die volgende pakkies koekies en beskuit is beskikbaar.  3 x Oudtydse Klapper koekies 500gr @ R70-00 elk.  2 x Heerlike s...
29/03/2026

Die volgende pakkies koekies en beskuit is beskikbaar. 3 x Oudtydse Klapper koekies 500gr @ R70-00 elk. 2 x Heerlike sagte Gemmer koekies 500gr @ R70-00 elk. 1 x Gemeng (250gr Klapper & 250gr Gemmer - ideaal vir proe!) @ R70-00. 1 x Karringmelk beskuit @ R85-00.

Vir die eerste keer in meer as 2 jaar moes ek ongelukkig weer pryse verhoog agv die skerp styging in bestanddele se prys...
25/03/2026

Vir die eerste keer in meer as 2 jaar moes ek ongelukkig weer pryse verhoog agv die skerp styging in bestanddele se pryse. Ek gebruik goeie kwaliteit bestanddele en wil graag die kwaliteit hoog hou soos ek nog altyd probeer doen. Baie dankie vir jul ondersteuning deur al die jare 🀩

2 pakkies nutting but goodness beskuit beakikbaar
13/02/2026

2 pakkies nutting but goodness beskuit beakikbaar

Royal icing sugar cookies  for R20 each.  Limited number available 😍😍😍😍 Share the love, one cookie at a time
13/02/2026

Royal icing sugar cookies for R20 each. Limited number available 😍😍😍😍 Share the love, one cookie at a time

29/10/2025

Ons het die volgende beskuit beskikbaar:
2 x Karringmelk met anys

Ek gebruik net regte botter vir my melktert beskuit.  Die geur van kaneel terwyl dit bak voel β€œcomforting β€œ vir my 😍
26/10/2025

Ek gebruik net regte botter vir my melktert beskuit. Die geur van kaneel terwyl dit bak voel β€œcomforting β€œ vir my 😍

Address

Kimberley

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bokkie se Kombuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bokkie se Kombuis:

Share

Category