Nikkie's Koekies

Nikkie's Koekies Selling homemade Biscuits and Rusks

Maak Vadersdag spesiaal:Hand gemaakte truffles vir VadersdagVerpak in n mooi versierde bottel. Biscoff Chocolate chip Or...
03/06/2026

Maak Vadersdag spesiaal:
Hand gemaakte truffles vir Vadersdag
Verpak in n mooi versierde bottel.
Biscoff
Chocolate chip
Orea
Coconut
Slegs R100 per bottel.
Bestellings kan solank geplaas word.
Aflewering eers VRYDAG 19DE JUNIE.

26/05/2026

Goeie more almal, Nikki koekies gaan met vakansie van 1 Junie tot in met die 14de Junie. Bestellings kan eers weer geplaas word vanaf Maandag 15 Junie, lekker dag 🩵

Good morning everyone, Nikki cookies will be on vacation from June 1st until June 14th. Orders can only be placed again from Monday June 15th, have a nice day 🩵

🌸 MOEDERSDAG Bederf Bottels🌸 Maak hierdie Moedersdag ekstra spesiaal met iets soet en met liefde gemaak🩵 🍫 Heerlike Truf...
22/04/2026

🌸 MOEDERSDAG Bederf Bottels🌸
Maak hierdie Moedersdag ekstra spesiaal met iets soet en met liefde gemaak🩵

🍫 Heerlike Truffles in ’n pragtige bottel perfek as ’n geskenk!

Smake beskikbaar:
• Biscoff
• Oreo
• Klapper
• Chocolate Chip

Slegs R100 per bottel

Elke bottel is Moedersdag-tema versier, gereed om vir Ma te gee, geen ekstra moeite nodig nie!

📞 Bestel nou: 082 559 0120

🧁 NIKKI KOEKIES 🧁Goeie more almal 🌸Ons het heerlike, varsgebakte muffins beskikbaar teen net R7 elk!✨ Beskikbaar geure:🍌...
15/04/2026

🧁 NIKKI KOEKIES 🧁
Goeie more almal 🌸
Ons het heerlike, varsgebakte muffins beskikbaar teen net R7 elk!
✨ Beskikbaar geure:
🍌 Piesang Muffins
🌾 Bran Muffins
🫐 Blueberry Muffins
🧀 Kaas Muffins
Perfek vir ontbyt, teetyd of ’n lekker bederf! 😋
📲 Bestel vroegtydig: 0825590120

🍬 Truffle Lovers, hierdie een is vir JOU! 🍬Ons het die ultimate soet bederf wat jy nie wil mis nie… ✨ Truffles in ’n bot...
25/03/2026

🍬 Truffle Lovers, hierdie een is vir JOU! 🍬

Ons het die ultimate soet bederf wat jy nie wil mis nie…

✨ Truffles in ’n bottel net R100! ✨

Kies jou gunsteling:
Chocolate Chip
Oreo
Klapper
Biscoff

Perfek vir:
• Geskenke
• Date nights
• Of net omdat jy lus is!

Stuur ’n boodskap om joune te bestel: 0825590120

12/03/2026

Goeie more almal, heerlike pannekoeke kan bestel word by Nikkie koekies vandag! R5 een bestellings sluit 12uur.
Kontak my privaat:0825590120

🍪Nikkie Koekies Special🍪Op soek na iets lekker vir die vakansie en Paasnaweek? Ons het die perfekte koekie boks om met f...
09/03/2026

🍪Nikkie Koekies Special🍪

Op soek na iets lekker vir die vakansie en Paasnaweek? Ons het die perfekte koekie boks om met familie en vriende te deel!

1kg Gemengde Koekies – R160
Met 8 verskillende soorte koekies in een houer – iets lekker vir almal!

Perfek vir:
• Paasnaweek kuier
• Familie bymekaar kom
• Geskenke
• Of net om jouself te bederf!

Custom orders is ook beskikbaar – jy kan jou eie koekie kombinasie kies.

📞 Plaas jou bestelling vandag: 0825590120

🍫 Nikkie Koekies Truffles 🍫Perfek vir ’n lekker bederf of ’n mooi geskenk!✨ Twee heerlike geure beskikbaar:• Oreo Truffl...
06/03/2026

🍫 Nikkie Koekies Truffles 🍫
Perfek vir ’n lekker bederf of ’n mooi geskenk!

✨ Twee heerlike geure beskikbaar:
• Oreo Truffles
• Chocolate Chip Truffles

🎁 Pryse:
▫️ Klein boksie – R50
▫️ Normale bottel – R100
▫️ Groot bottel – R200

📅 Plaas gerus nou jou bestelling vir volgende week om teleurstelling te voorkom!

Mooi verpak en met liefde gemaak. 💝

📞 Bestel by: Monchinique Pelser 082 559 0120

VALENTYNS BEDERF IN ’N FLES Verras jou spesiale iemand met ons liefdevolle verpakte sjokolade bederfies Perfek vir Valen...
28/01/2026

VALENTYNS BEDERF IN ’N FLES
Verras jou spesiale iemand met ons liefdevolle verpakte sjokolade bederfies
Perfek vir Valentynsdag geskenke, of net om iemand se dag soeter te maak.

Groot bottels:
Klein pakkie:@30

✨Handgemaak
✨ Netjies versier
✨Vol heerlike sjokolade happies
✨Twee soorte truffles:
Chocolate chip
Orea truffles

Bestellings en navrae:
082 559 0120

✨ Heerlike Sjokolade Cake Pops! ✨Op soek na iets spesiaals vir ’n partytjie, bederf of geskenk?Ons handgemaakte sjokolad...
21/01/2026

✨ Heerlike Sjokolade Cake Pops! ✨
Op soek na iets spesiaals vir ’n partytjie, bederf of geskenk?
Ons handgemaakte sjokolade cake pops is net wat jy nodig het! 😍
🍭 Prys: R15 per cake pop
🎨 Goeie nuus: Cake pops kan VOLLEDIG volgens jou smaak aangepas word!
– Kleure
– Sprinkels
– Tema’s (verjaarsdae, babatee, troues, skoolpartytjies, ens.)
Perfek vir: 🎉 Partytjies
🎁 Geskenke
🎂 Verjaarsdae
💖 Spesiale geleenthede
📩 Plaas jou bestelling vandag en sê vir ons hoe jy dit wil hê!

Kontak my privaat:0825590120

Address

Govan Mbeki

Telephone

+27825590120

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nikkie's Koekies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share