Huisvrou Koek&kies en Musiek

Huisvrou Koek&kies en Musiek Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Huisvrou Koek&kies en Musiek, Fochville.

- Geskenk Boksies (Maak jou boksie op)
- Brownies
- Mini Doughnuts
- Bubblegum Flavour Klei
- Turkish Delight
- Royal icing koekies
- LaGrace klavier en Musiek lesse
- Huisvrou Wishy Washy

🥰
15/08/2026

🥰

15/08/2026

X1 Meriete
X 5 Goud
X15 silver
X 2 Brons

Dankie vir julle deursettingsvermoë, uithou vermoë en guts! Dit vat guts om daar op te gaan. En nie een het af gestorm nie 😃. Next year we do it again 🥰. Dankie Festival De Arte vir die geleentheid om bietjie ons talente te kan wys elke jaar.

05/08/2026

Improvisasie en Leenstukke 😁

🥲😪😪My hart huil nogsteeds hieroor.Van n stads japie, na n klein plattelandse dorpie amper 12 jaar terug, toe ons hier ge...
02/08/2026

🥲😪😪My hart huil nogsteeds hieroor.

Van n stads japie, na n klein plattelandse dorpie amper 12 jaar terug, toe ons hier gekom het, was hier NIKS. Nee as ek se niks, bedoel ek NIKS!! Ok ok, hier was darrem n president.

Dit was n ou klein Portugese supermark. Die pryse was nog letterlik geplak op elke produk 🤣🤣🤣. Ekt ged**k JESUS HET MY VERLAAT, maar ek d**k ook ekt JESUS HIER in FOCHVILLE kom VIND 🤣.

Bertus, en tannie Christine het net altyd planne gemaak!! Daniella kry knoppe, wag se tannie Christine, ek bestel vir jou die roompie of daai roompie, of Bryan is Lactose intolerant. Wag se Bertus, ek bestel vir jou Nolac se lactose free. So, het ek hierdie klein dorpie en sy mense leer ken. Elke een, met n helpende hand!!

En toe! Toe begin president supermarket bou en breek... almal sit op die punte van hulle stoele en wag !!! Ons kry n square !!! President herbou. Ek kry die demolition ouens se kontrak om klere te was. Gastehuise kry mense vir verblyf Liewe Jesus!! Wat gaan aan?? 🤣. Jy weet mos, sê Hy! Ek sorg!

Ewe skielik word n klein dorpie iets om na uit te sien en omtrent 3 jaar later stap ons in n supermark in wat voel asof ons NEW YORK besoek.... en toe! Toe breek die nuus.

ONS KRY N SPUR. O MY WORD. Geen meer hoef potch toe te ry nie, geen meer daars niks om te doen nie. Dis n ander wereld. N ander dorp.

En het ons gespur.

2020 se takeaways, en na elke rapport, Saterdae se uitkom, en verjaarsdag vieringe se roomys... ons gaan spur toe.

En toe, toe breek die dag aan.

My hart is bitter bitter seer. Hoekom moet dinge verander 🥲 ? Al weet ek die seisoene kom en gaan.

Dankie spur... jyt my donker aande in sonnige dae verander. Jyt my kinders speel plek gegee. En my kans gegee om asem te haal.. ons gaan jou mis🥰.

En ek hoop, hoop, hoop, dat die rumors waar is en dat jy weer jou verskynsel sal maak in 2027. Vir ander mammas wat dalk daardie donker nag se sonnetjie, se kinders speel, en se uitkoms uit n klein dorp huisie nodig het. Tot ons weer sien. Chicago Spur President Square Shopping Centre Fochville

Baby Shower nr 2
04/07/2026

Baby Shower nr 2

04/07/2026

Baby shower nr 2!! 🐰🐇🐰

🐋🐳🦀🪼
04/07/2026

🐋🐳🦀🪼

23/06/2026

And another one 😁 al my leerlinge, baie dankie vir julle harde werk!!

Baie geluk aan Armand Kotze en Amore Buckingham met julle mooi punte en prestasie. Amore - 98% Inisiaal kitaar Prakties ...
23/06/2026

Baie geluk aan Armand Kotze en Amore Buckingham met julle mooi punte en prestasie.

Amore - 98% Inisiaal kitaar Prakties eksamen
Armand - 97% Gr 1 Klavier Teorie eksamen

🥰🥰

Address

Fochville

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

0726861007

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huisvrou Koek&kies en Musiek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Huisvrou Koek&kies en Musiek:

Shortcuts

Share