Tamboekie Tuiskombuis

Tamboekie Tuiskombuis Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Tamboekie Tuiskombuis, Bakery, Delareyville.

As iemand verjaar kort mens Koek, Cupcakes en Lekker goedjies!! Ek het vir die Kleurvolle Eerste Verjaarsdag die mooiste...
08/07/2026

As iemand verjaar kort mens Koek, Cupcakes en Lekker goedjies!! Ek het vir die Kleurvolle Eerste Verjaarsdag die mooiste Pastel Cupcakes gebak, asook Mini-Lemon Meringues en Klein Melktertjies.

Dis altyd vir my so special al kliente terug kom vir hulle gunstelinge en my steeds vertrou om eet goedjies vir hulle mooiste geleenthede te bak.

Wilder as die Wiltuin,My Wonderlike vriendin se Babatee, dis was vir my 'n groot voorreg om te deel in die mooi dag. Ek ...
08/07/2026

Wilder as die Wiltuin,
My Wonderlike vriendin se Babatee, dis was vir my 'n groot voorreg om te deel in die mooi dag. Ek het die Quiches, Koek, Cupcakes en Pavlova's gebak vir die dag.
Die mooiste fotos is geneem deur Sunike_Photography
Die Pragtige blomme Blomville | Farm flowers | 📍South Africa

Boer NJ se Sjokolade Trekker koek.As jy in die Platteland koek bak, MOET jy weet, jy gaan Trekker koeke bak! Ek leer elk...
08/07/2026

Boer NJ se Sjokolade Trekker koek.
As jy in die Platteland koek bak, MOET jy weet, jy gaan Trekker koeke bak! Ek leer elke jaar iets nuut want die Jong Boere weet presies hoe moet daai Trekker staan en watse een moet wat doen!

Heerlike Sjokolade Partykie Koek!

Ek moet bieg, voordat ek die Koek gebak het, het ek geen idee gehaat wat is Gabby's Dollhouse nie. Ek het nie kindertjie...
08/07/2026

Ek moet bieg, voordat ek die Koek gebak het, het ek geen idee gehaat wat is Gabby's Dollhouse nie. Ek het nie kindertjies nie, so ek onthou nog die Stories en Karakters van my kinder-dae, dis 'n besef dat tyd nie stil staan nie, en om ouer te word MOET behoorlik gevier word met Koek, elke jaar!

Ek is bevoorreg om al paar keer die maaitjie te bederf op haar verjaarsdag, hierdie jaar het ons 'n Pienk Hartjie Koek gebak met glitters en helder kleure, ek was mal daaroor.

Cake: the sweetest way to show love.Sjokolade Koek met Karamel versiersel, Karamel sous en allllles wat lekker is!!     ...
02/02/2026

Cake: the sweetest way to show love.
Sjokolade Koek met Karamel versiersel, Karamel sous en allllles wat lekker is!!

Bestel klaar iets lekker vir jou geliefdes! Xx Whatsapp: 0609313208
29/01/2026

Bestel klaar iets lekker vir jou geliefdes! Xx
Whatsapp: 0609313208

A little crispy, a little savory, a whole lot of yum Perfect for gatherings, celebrations & cravings.
23/01/2026

A little crispy, a little savory, a whole lot of yum
Perfect for gatherings, celebrations & cravings.

“When in doubt, add more Astros 😉”
23/01/2026

“When in doubt, add more Astros 😉”

Address

Delareyville

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27609313208

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tamboekie Tuiskombuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Tamboekie Tuiskombuis:

Shortcuts

Share

Category