Hashtag cakelady

Hashtag cakelady "She discovered she could have her cake and eat it too... She just needed to put her prettiest apron for any occasion!

Everyday Cakes, Custom Cakes, Any kind of cupcake you could imagine!

πŸŽ„πŸ§ Kersfees is amper hier! πŸ§πŸŽ„  is reg om jou Kersfees ekstra soet te maak met heerlike Kers-cupcakes πŸŽ…βœ¨πŸŽ Pryse:β€’ Boks va...
18/12/2025

πŸŽ„πŸ§ Kersfees is amper hier! πŸ§πŸŽ„

is reg om jou Kersfees ekstra soet te maak met heerlike Kers-cupcakes πŸŽ…βœ¨

🎁 Pryse:
β€’ Boks van 6 – R150
β€’ Boks van 12 – R220

Stuur n Whatsapp na : 0645089034 (Alisia) vir bestellings. Sluit datum vir bestellings is Dinsdag 23 December 2025.

6 heerlike kolwyntjies – perfek om Pa te bederf hierdie Sondag vir Vadersdag – vir net R150!Bestel nou en wys vir Pa hoe...
11/06/2025

6 heerlike kolwyntjies – perfek om Pa te bederf hierdie Sondag vir Vadersdag – vir net R150!
Bestel nou en wys vir Pa hoe spesiaal hy is!

Stuur n whatsapp na 0645089034 vir bestellings. Sluitings datum is Vrydag die 13de Junie 2025.

’n Pragtige boks van 6 heerlike Moedersdag kolwyntjies – perfek om Ma te bederf – vir net R150!Bestel nou en wys vir Ma ...
05/05/2025

’n Pragtige boks van 6 heerlike Moedersdag kolwyntjies – perfek om Ma te bederf – vir net R150!
Bestel nou en wys vir Ma hoe spesiaal sy is!

Stuur n whatsapp na 0645089034 vir bestellings. Sluitings datum is die 8ste Mei 2025.

PAASFEES SPECIALS BY  'S1. Paasfees DIY Koekie Kit – R250Versier jou eie koekies die paasfees! Stel sluit koekies, versi...
10/04/2025

PAASFEES SPECIALS BY 'S

1. Paasfees DIY Koekie Kit – R250
Versier jou eie koekies die paasfees! Stel sluit koekies, versiersel & sprinkles in – perfek vir groot en klein bakkers!

2. Paasfees Cupcakes – R220
Lieflike paasfees-kolwyntjies vol kleur en geur – 'n soet bederf vir enige mandjie!

3. Paasfees Cakesicles - R150
Klein koekies op stokkies, versier met liefde!

Stuur n whatsapp na 0645089034 vir bestellings. Sluitings datum is die 17de April 2025. VroeΓ« bestellings is beskikbaar vir kliΓ«nte wat op vakansie gaan.

  is terug vir Valentynsdag! ❀️Ons gaan die volgende produkte verkoop:-cupcake bouquet van 7 = R320-cupcake bouquet van ...
03/02/2025

is terug vir Valentynsdag! ❀️
Ons gaan die volgende produkte verkoop:

-cupcake bouquet van 7 = R320
-cupcake bouquet van 12 = R400
-chocolate hartjie = R300
-chocolate beertjie = R300
-Chocolate slab =R100

Stuur asseblief vir my n Whatsapp op 0645089034.
Die chocolate slab, hartjie en beertjie is beskikbaar in bruin/wit/rooi chocolate. Albei die hartjie en beertjie word gevul met n verskeidenheid lekkergoed en n persoonlike briefie vir jou geliefde.
Die chocolate slabs kan plain wees of met neute/smarties/oreos.

Christiana, ons is terug!Skakel gerus vir Alisia vir Kwotasies, onthou asb om vroegtydig datums vas te maak!
24/01/2025

Christiana, ons is terug!
Skakel gerus vir Alisia vir Kwotasies, onthou asb om vroegtydig datums vas te maak!

      🌻🌻🌻🌻🌻🌻🌻
16/03/2022

🌻🌻🌻🌻🌻🌻🌻

16/03/2022

16/03/2022

          πŸ’πŸ«
16/03/2022

πŸ’πŸ«

Address

Christiana

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hashtag cakelady posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hashtag cakelady:

Share

Category