BROT Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from BROT, 99 Morgan Crescent, Cape Town.

ROOSTERKOEK

Prepared with love in small batches using the best quality ingredients for the finest homemade taste!
*Proudly South African 🇿🇦
*Freeze ❄️
*Airfry or Braai
*Vegan

Nuut by uitgesoekte winkels! ‼️Garlic roosterkoek‼️Regte egte botter en vars garlic! 🫓🫓🇿🇦🇿🇦
12/03/2026

Nuut by uitgesoekte winkels!
‼️Garlic roosterkoek‼️
Regte egte botter en vars garlic!

🫓🫓🇿🇦🇿🇦

🥵🥵 Ons is baie nice en staan in die hitte en braai julle Brotjies gaar sodat jy dit net kan eet en geniet🥵🥵! Ons braaier...
11/03/2026

🥵🥵 Ons is baie nice en staan in die hitte en braai julle Brotjies gaar sodat jy dit net kan eet en geniet🥵🥵! Ons braaier kry 🥇🎖️vir dapperheid! 🫣🤭
Kry julle roosterkoeke by die volgende winkels:
Joey's Vleisprodukte takke: De Bron, Durbanville, Bellville, Brackenfell en Monte Vista
The Boer and Butcher Stellenbosch, Durbanville, Boston
Boulevard Meats
Die Vleis Winkel
Die Weiveld Slaghuis / Butcher
Goede Hoop Slaghuis
The Grounds Meat & Deli
Padstal Meat & Deli Butchery Brackenfell
The Vineyard Deli I Great Food Great Place
Deli-Co Farmstyle Butchery
Paarl Central
🫓🫓🫓🇿🇦🇿🇦🇿🇦

❤️
27/11/2025

❤️

‼️Kersfees is om die draai‼️Stock op julle roosterkoeke vir Desember maand se see vakansie!Nuwe 12 pak Mini’s ook nou be...
24/11/2025

‼️Kersfees is om die draai‼️Stock op julle roosterkoeke vir Desember maand se see vakansie!
Nuwe 12 pak Mini’s ook nou beskikbaar🙌🏻

❄️Freezer friendly - Braai of airfry.

Beskikbaar by die volgende winkels:
The Grounds Meat & Deli
Eatwell Meats Butchery
Die Vleis Winkel
Goedheid
Padstal Meat & Deli Butchery Brackenfell
Die Weiveld Slaghuis / Butcher
Boulevard Meats
The Vineyard Deli I Great Food Great Place
Engen Paarl Central
Chandlers Butchery
The Boer and Butcher Stellenbosch & Durbanville
Deli-Co Farmstyle Butchery
Joey's Vleisprodukte De Bron, M***a Vista, Brackenfell, Durbanville en Tygermanor
Butchery Cobble Walk en Paarl
@ Village Deli Val de Vie

Uitverkoop!!! Môreoggend maak ons die rak weer vol vars roosterkoeke Die Durbanville Huismark👏👏🙌🏻Kom loer môre in!!🎅🎄Nuw...
31/10/2025

Uitverkoop!!! Môreoggend maak ons die rak weer vol vars roosterkoeke Die Durbanville Huismark👏👏🙌🏻
Kom loer môre in!!🎅🎄
Nuwe mini roosterkoeke ook beskikbaar

🫓🫓🇿🇦🇿🇦🤏🏻
25/10/2025

🫓🫓🇿🇦🇿🇦🤏🏻

Sneak peek vir November se Plaasdae! 🤩

Ons meesterbraaier by Brot het iets besonders vir julle voorberei: ’n splinternuwe verpakking van hulle geliefde roosterkoeke — ’n pak van 12 mini’s! Perfek vir deel, proe of sommer net self geniet. Hierdie gaan ’n wenner wees!

🗓️ Onthou: Die laaste bestelvorm vir 2025 word 3 November op die Goedheid WhatsApp-groep gedeel.

Moenie weer uitmis nie — hierdie is jou kans om die jaar af te sluit met iets besonders. Produkte slegs vir bestelvorm beskikbaar, 2 maal per maand, afhaal in Vierlanden.

27/08/2025

Welkom aan 2 nuwe verskaffers - Chandlers Butchery 🫓🫓🇿🇦
EN
Joey's Vleisprodukte Tygermanor, Bellville

Deeg is soos ’n stille belofte —’n sagte bal van meel en water,nog rou, nog ongeduldig,maar reeds vol moontlikhede.Dit l...
22/08/2025

Deeg is soos ’n stille belofte —
’n sagte bal van meel en water,
nog rou, nog ongeduldig,
maar reeds vol moontlikhede.
Dit lê soos ’n wit wolk in jou hande,
taai en gehoorsaam,
tog met ’n eie wil om te groei.
Wanneer dit rys,
is dit asof dit asemhaal,
’n sagte sug,
’n hartklop van gis wat droom.
En op die vuur
waar hitte hom toets,
ontplooi die deeg sy ware self:
’n brood,
’n offer van geur en warmte,
’n simbool van huis,
van saamwees,
van lewe self.

Maandag Burgeraand
28/07/2025

Maandag Burgeraand

Maandag - Burger aand! Vars roosterkoek🍔🍔
28/07/2025

Maandag - Burger aand! Vars roosterkoek🍔🍔

 Klapmuts
17/07/2025

Klapmuts

Address

99 Morgan Crescent
Cape Town

Telephone

+27833102503

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BROT posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to BROT:

Share