Die Huisvrou

Die Huisvrou Die Huisvrou page is where I share something sweet for the eye. I play with buttercream icing and learn old and new techniques of cake decoration.

Hope this cookie turns your frown upside down ☹️😊
19/09/2023

Hope this cookie turns your frown upside down ☹️😊

Chocolate cake with dark chocolate mouse decorated with chocolate
14/09/2023

Chocolate cake with dark chocolate mouse decorated with chocolate



Flower cookies
08/09/2023

Flower cookies

Nog bietjie blomme 😊
05/09/2023

Nog bietjie blomme 😊

Gelukkige Lentedag! As jou tuin bietjie leeg is met blommetjies, bak en brou ons sommer blomme koekies uit die kombuis. ...
01/09/2023

Gelukkige Lentedag!
As jou tuin bietjie leeg is met blommetjies, bak en brou ons sommer blomme koekies uit die kombuis.

Gister het 'n baie spesiale juffrou verjaar. As 'n mamma van 4, besef ek hoe goud werd 'n goeie opvoeder is en waardeer ...
17/08/2023

Gister het 'n baie spesiale juffrou verjaar. As 'n mamma van 4, besef ek hoe goud werd 'n goeie opvoeder is en waardeer ek die juffrou ongelooflik baie. My dogtertjie sal by die huis kom met die mooiste gevlegde hare agv hierdie juffrou se ekstra omgee.

Lekker verjaar!!

Vir 'n sagte meisie wat van sagte diertjies hou. Wou graag 'n sagte hasie maak deur om spookasem te gebruik. Die spookas...
15/08/2023

Vir 'n sagte meisie wat van sagte diertjies hou. Wou graag 'n sagte hasie maak deur om spookasem te gebruik. Die spookasem smelt ongelukkig net te vinnig om dit effektief te maak. (Kon darem paar vinnige foto's geneem het) Die hasie moes toe in 'n lugdigte houer bly en bietjie ge-"touch up" word met spookasem vir sy laaste vertoning op die koek.

Rooi fluweel koek (red velvet) met roomkaas versiersuiker. Die gietvorm lê al maande in die kas en het dit uiteindelik g...
12/08/2023

Rooi fluweel koek (red velvet) met roomkaas versiersuiker.

Die gietvorm lê al maande in die kas en het dit uiteindelik gebruik. Het eers versiersuiker gebruik, maar die vorms het nie so mooi uitgekom nie. Tweede opsie was toe wit sjokolade. Dis nie perfek nie en ek kry die persoon jammer wat deur die sjokolade moet sny of eet 😋, want op plekke is dit baie dik.
Die gietvorm gee vinnig 'n interessante impak met min moeite.


Verjaarsdag partytjie koekies vir die Wild wild west partytjie.
11/08/2023

Verjaarsdag partytjie koekies vir die Wild wild west partytjie.

Het in die Wilde woeste weste gegaan vir my oudste se verjaarsdag partytjie. My eerste koek wat teen swaartekrag werk......
04/08/2023

Het in die Wilde woeste weste gegaan vir my oudste se verjaarsdag partytjie. My eerste koek wat teen swaartekrag werk...

Vandag iets nuuts probeer. Die huis was net te koud vir die versiersuiker om lekker saam te werk, maar was nogsteeds 'n ...
25/07/2023

Vandag iets nuuts probeer. Die huis was net te koud vir die versiersuiker om lekker saam te werk, maar was nogsteeds 'n goeie leer proses. Dis nie perfek nie, maar dis lekker 😊

Address

Cape Town

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Huisvrou posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share