Tee Tyd - Gebak met liefde

Tee Tyd - Gebak met liefde Verskeidenheid koekies om saam tee tyd te geniet ; ) Tee Tyd koekies word gebak met liefde. Dit smaak nie net lekker nie, maar is ook mooi vir die oog.

Tee Tyd koekies is die ideale geskenkie.

04/04/2014

Tee Tyd gaan vir eers 'n break vat. Sal julle dadelik laat weet wanneer ek weer bak. Ek is nou voltyds besig met my ander besigheid Gemaak met liefde. Julle is welkom om my page te gaan like. Dankie aan elkeen wat my geondersteun het. Sonder julle sou ek nie nou hier kon wees waar ek vandag is.

Green iced cookies for Life church
16/03/2014

Green iced cookies for Life church

Die week bak ek m&m koekies, peunut butter met dark choc en muesli bar. Kontak my vir enige bestellings : ) Tabita 07370...
11/03/2014

Die week bak ek m&m koekies, peunut butter met dark choc en muesli bar. Kontak my vir enige bestellings : ) Tabita 0737082787

Green iced cookies
09/03/2014

Green iced cookies

Nog bestellings wat môre uitgaan ♡
01/03/2014

Nog bestellings wat môre uitgaan ♡

Is lekker besig met bak en brou. Hier is my ice cookies wat môre uitgaan ♡
01/03/2014

Is lekker besig met bak en brou. Hier is my ice cookies wat môre uitgaan ♡

26/02/2014

Ek bak vandag peanut butter & dark choc koekies. Vir enige bestellings kontak my. Tabita 0737082787. R20 'n pakkie ♥

Kleiner pakkies beskuit is nou beskikbaar ♥
14/02/2014

Kleiner pakkies beskuit is nou beskikbaar ♥

14/02/2014

Hoop dit is 'n dag vol liefde vir jou♥

Bederf jou geliefde met 'n pakkie sjokolade brosbrood.
12/02/2014

Bederf jou geliefde met 'n pakkie sjokolade brosbrood.

Sjokolade brosbrood pakkies  : )
12/02/2014

Sjokolade brosbrood pakkies : )

Nutella koekies  'n pakkie
04/02/2014

Nutella koekies 'n pakkie

Address

Cape Town

Telephone

+27737082787

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tee Tyd - Gebak met liefde posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Tee Tyd - Gebak met liefde:

Share