Hello Koekie

Hello Koekie Koeke en cupcakes vir enige geleentheid. Tuisgemaakte koekies per bestelling.

Father's day orders ready to go...
18/06/2026

Father's day orders ready to go...

Daar is nog 'n paar dae voor Vadersdag!
17/06/2026

Daar is nog 'n paar dae voor Vadersdag!

'n Voorreg om my eie dogtertjie se verjaarsdagkoek te bak.
10/05/2026

'n Voorreg om my eie dogtertjie se verjaarsdagkoek te bak.

Ietsie vir Moedersdag, of sommer net vir die lekker! 🍪 R50 vir 5 koekies.
04/05/2026

Ietsie vir Moedersdag, of sommer net vir die lekker! 🍪 R50 vir 5 koekies.

Sopas hierdie enetjie klaar gemaak. Vanilla koek met romerige Ermine versiersuiker. 🐰💚🩷
20/04/2026

Sopas hierdie enetjie klaar gemaak. Vanilla koek met romerige Ermine versiersuiker. 🐰💚🩷

Mickey Mouse koek vir klein Noa se 1ste verjaarsdag❤️🖤🤍
20/04/2026

Mickey Mouse koek vir klein Noa se 1ste verjaarsdag❤️🖤🤍

04/04/2026
01/04/2026
Unieke, vrolike en kleurvolle verjaarsdagkoek. Veels geluk, Nikita! 🎈
31/03/2026

Unieke, vrolike en kleurvolle verjaarsdagkoek. Veels geluk, Nikita! 🎈

Wortelkoek met caramel koekiekrummels en roomkaas versiersuiker 🥕 🍰
23/03/2026

Wortelkoek met caramel koekiekrummels en roomkaas versiersuiker 🥕 🍰

Address

Langeberg Heights
Cape Town

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hello Koekie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category