02/01/2026
Liefste Klient
Baie groot dankie vir jou en jou ondersteuning die laaste paar jaar. Sonder jou was my klein besigheid nie moontlik nie.
'n Voorspoedige nuwe 2026 vir jou en jou geliefdes.
Met n swaar hart moet ek ongelukkig almal in kennis stel dat ons verhuis uit Brits uit en ek ongelukkig nie meer gaan bak nie.
Baie liefde
Landie
Gebak met Liefde