Meelman

Meelman Suurdeeg - net vir pret

05/09/2026
Suurdeegbrood en soetsuurdeegbrood vir die Worcester Audensberg NG Gemeente se jaarlikse basaar.
06/06/2026

Suurdeegbrood en soetsuurdeegbrood vir die Worcester Audensberg NG Gemeente se jaarlikse basaar.

Heerlike suurdeegbrode gebak met Gideon Milling se witmeel. Ek hou daarvan om meer as een brood op ‘n slag te bak vir di...
26/04/2026

Heerlike suurdeegbrode gebak met Gideon Milling se witmeel. Ek hou daarvan om meer as een brood op ‘n slag te bak vir die volgende redes. 1. Dit verg omtrent net soveel moeite om 5 brode te bak as een. 2. My gluten ontwikkel lekkerder as ek met ‘n swaarder gewig deeg werk. Als is oopgebak, sonder ‘n “dutch oven”. Ek plaas ‘n bak met water aan die onderkant om te help met ekstra stoom. Geniet die res van die langnaweek, almal!

Address

Breede Valley
6850

Telephone

+27827775350

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Meelman posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category