17/08/2026
Guess who's back, back again ๐
Halloooo daaaaar! ๐ค
Jammer dat ons so stil was die afgelope maand - ons was n bietjie onder die weer en toe sommer n welverdiende aftydjie gevat ๐
But dont worry, ons is terug op ons pos!
Na baie wik en weeg oor watse naweek om die oonde aan te sit, het ons besluit ons bak weer die naweek van die 11de September om vir almal genoeg kansie te gee om hul bestellings te plaas! ๐ฅณ
Die afsny datum vir bestellings is 7 September om weer vir ons genoeg kansie te gee vir aankope en beplanning.
Whatsapp ons gerus vir enige navrae of bestellings! ๐
Ons sien uit om van julle te hoor! ๐ฅณ
Groete,
Vetties ๐