VLU Bethal Tak

VLU Bethal Tak VLU Bethal Tak bestaan reeds 100jaar en is in Bethal, Mpumalanga gebasseer.

14/09/2025

This page is closed.
Die profiel is nie meer in gebruik nie

16/03/2025

Dinsdag,18 Maart, 9:30 hou die Bethal VLU-vrouens weer vergadering in die saal van NG Oos.
Kom kyk wat doen ons!
As jy dit graag wil bywoon, kontak vir Jenny by 072 111 8137 of Lynette Posthumus by 072 203 6230

Bethal-tak het onlangs die Hoëveld-streek se jaarlikse konferensie bygewoon en behoorlik punte, sertifikate en trofee's ...
13/03/2025

Bethal-tak het onlangs die Hoëveld-streek se jaarlikse konferensie bygewoon en behoorlik punte, sertifikate en trofee's bymekaargemaak.
Ons tak bestaan uit 14 knap lede wat elke maand hulle kant bring met die projekte.
Die Hoëveld-streek bestaan uit 9 VLU takke.
Kom en word deel van ons wenspan....
Vir enige navrae, kontak Jenny van R van Oudtshoorn by 0614151331 of 072 111 8137

Address

Bethal
2301

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VLU Bethal Tak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category