Karoo Beskuit

Karoo Beskuit Ons bak lekker beskuit en klein koekies.
🌐www.karoobeskuit.co.za

13/06/2026

Saterdagmiddag is vir opvang.

08/06/2026

Laat ek begin met die verpakking. Nou is dit ek en die bubble wrap.

01/06/2026

Hierdie is ons koekies en beskuit wat ons bak. 500g pakke koekies, 500g pakke beskuit asook baksels beskuit. Elke baksel het 90 stukke beskuit in.

25/05/2026

3 nuwe geure koekies is vandag op die website gesit. Klapper koekies 500g vir R70. Soentjies 500g vir R75 en Noorsdorings 500g vir R75. Loer gerus op ons website. www.karoobeskuit.co.za

21/05/2026

Net n update oor labels en ons website.
Ai, my vingers is swart van olie pastelle. Ek is besig met n kuns taak met die kinders.

18/05/2026

Ons bekende skons resep waarvoor mense nogsteeds na maande vra. ( ek verkoop nie die skons nie, maar julle is welkom om dit self te gaan maak. Dis heerlik)
Ek sit hom nou weer hier op vir julle. Kyk in die comments vir die resep.

18/05/2026

Tot vandag toe kry ek vrae oor ons scones resep. Ek gaan dit weer vir julle post.

17/05/2026
15/05/2026

Net so idea van hoe ons produkte lyk asook ons pryslys op die heel einde

Address

Aberdeen
6270

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karoo Beskuit posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category