Ouma Rita se Kombuis

Ouma Rita se Kombuis Lekker Suid-Afrikaanse gebak
Beskuit
Melktert
Lemon Meringue
Malva Poeding
En nog vele meer... Sit jou bestelling in ek bak graag vir jou my kind.

Ek en oom Hans het na 40jaar in die onderwys afgetree en kom aansluit by ons kinders in Nederland. My hande kan nie vir lank stil staan nie, so ek het eers begin Beskuit bak vir die kinders (enige mens wat uit Suid Afrika kom). Almal die kinders hier ken my as Ouma Rita, die tannie wat so lekker bak. Oh, ek geniet dit om vir ons kinders hier in Nederland huis kos te maak, want ek weet hulle almal verlang na hulle eie Ouma se kombuis. Jy kan my email of whatsapp stuur.

14/06/2022

Aan al my getroue klante:
Ek het einde Maart my besigheid gestaak.
Dankie vir julle ondersteuning!

25/01/2022

Ek is terug in Nederland, en weer in volle produksie!

Die skooljaar kom nou vinnig tot n einde. Is jy opsoek na n idee vir n persent vir n onderwyser? n Pakkie beskuit is n h...
29/06/2021

Die skooljaar kom nou vinnig tot n einde. Is jy opsoek na n idee vir n persent vir n onderwyser? n Pakkie beskuit is n heeeeerlike persent. Plaas nou jou bestelling!!

06/06/2021

Bestel jou maandboks voor einde van die maand en jy kan 'n dossyn skons vir slegs € 5 by jou bestelling insluit.

Die maandboks bestaan uit die volgende:

*60 stuks ontbyt beskuit
* 60 stuks karringmelk beskuit

OF

* 12 stuks ontbyt beskuit

OF

* 120 stuks karringmelk beskuit

** Verkies jy eerder suikervrij of keto? Daarmee kan ons jou ook help

Einde van die maand het weer aan gebreek.  Dit beteken net een ding.....Dis weer tyd om jou maandboks beskuit te bestel ...
26/05/2021

Einde van die maand het weer aan gebreek. Dit beteken net een ding.....

Dis weer tyd om jou maandboks beskuit te bestel teen € 25.

Bestel jou maandboks binnen die volgende 30 dae, en jy kan 'n dossyn skons vir slegs € 5 by jou bestelling insluit.

Die maandboks bestaan uit die volgende:

*60 stuks ontbyt beskuit
* 60 stuks karringmelk beskuit

OF

* 12 stuks ontbyt beskuit

OF

* 120 stuks karringmelk beskuit

** Verkies jy eerder suikervrij of kets? Daarmee kan ons jou ook help

26/05/2021

Einde van die maand het weer aan gebreek. Dit beteken net een ding......

Dis weer typ om jou maandboks beskuit te bestel.

Bestel jou maandboks binne die volgende 30 dae, en jy kan 'n dosyn skons vir slegs €5 by jou bestelling insluit.

Die maandboks bestaan uit die volgende:

* 60 stuks ontbyt beskuit
* 60 stuks karringmelk beskuit

OF

* 120 stuks ontbyt beskuit

OF

* 120 stuks karringmelk beskuit

*** Verkies jy suikervry of keto beskuit? Dit kan jy ook bestel.

Stuur 'n WhatsApp om jou bestelling te plaas

Lus vir ietsie soet die naweek?  Bestel nou jou melktert, wortelkoek, malva pudding of lemon meringue tert.Melktert     ...
20/04/2021

Lus vir ietsie soet die naweek? Bestel nou jou melktert, wortelkoek, malva pudding of lemon meringue tert.

Melktert €10

Lemon Meringue €10

Malva pudding €10

Wortelkoek €15

Afhaal in Almere

07/04/2021

♡Het jy onlangs 'n bestelling van ons ontvang?
♡Was jy tevrede?
♡Tag ons op facebook en deel jou ervaring

Dis weer tyd om jou beskuit bestelling te plaas.Die standaard maandboks bestaan uit die volgende:● 60 stuks karringmelk ...
07/04/2021

Dis weer tyd om jou beskuit bestelling te plaas.

Die standaard maandboks bestaan uit die volgende:

● 60 stuks karringmelk beskuit en 60 stuks ontbytbeskuit

OF

● 120 stuks karringmelk beskuit

OF

●120 stuks ontbyt beskuit

PRYS: €25 excl. VAT

Posgeld: €6

☆Onthou jy kan ook suikervry ontbyt beskuit en keto beskuit bestel

☆Jy kan jou bestelling plaas deur op die whatsapp of facebook messenger knoppie te druk

Dis amper laaaang naweek!!!Maak seker jy het ietsie lekker in die huis....Onthou ons party box!!1 x melktert OF lemon me...
31/03/2021

Dis amper laaaang naweek!!!

Maak seker jy het ietsie lekker in die huis....

Onthou ons party box!!

1 x melktert OF lemon meringue
1 x wortelkoek
12 x skons

ALLES vir net €30

Afhaal in Almere

Individuele pryse:

* Melktert €10
* Lemon meringue €10
* Wortelkoek €15
* 12 x skons €8

Bederf jouself met n melktert.€10Afhaal in Almere
20/03/2021

Bederf jouself met n melktert.

€10

Afhaal in Almere

Adres

Almere

Openingstijden

Dinsdag 09:00 - 17:00
Woensdag 09:00 - 17:00
Donderdag 09:00 - 17:00
Vrijdag 09:00 - 17:00
Zaterdag 09:00 - 13:00

Telefoon

+31616020064

Website

Meldingen

Wees de eerste die het weet en laat ons u een e-mail sturen wanneer Ouma Rita se Kombuis nieuws en promoties plaatst. Uw e-mailadres wordt niet voor andere doeleinden gebruikt en u kunt zich op elk gewenst moment afmelden.

Contact

Stuur een bericht naar Ouma Rita se Kombuis:

Delen